LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ngiri Safaris | LekkeSlaap
+64

Ngiri Safaris

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 69 resensies vir Ngiri Safaris
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johane H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Pleasant stay, friendly staff.

Michelle P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wegbreek was presies wat ons nodig gehad het van die besige stad af maar nogsteeds nie ver weg nie.

Die rustigheid was wonderlik. Ons sal definitief weer terugkeer na Ngiri Safaris en sal definitief die verblyf vir enigiemand aanbeveel.

Eugene M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam . Niks tierlantyntjies nie maar eerder prakties.

Baie lekker om te stap en die atmosfeer was lekker. Die man wat die vuur moes maak vir die donkie (geiser) het dit met nat hout gedoen. Ons het dus nie warm water gehad nie.

Alex L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en rustig.

Net wat ons wou hê en 'n pluspunt was dat ons die twee klein hondjies kon saambring. Hulle het dit baie geniet om te gaan stap. Sal beslis weer kom.

Hanro P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro P
Gesin met klein kinders

Rustig. Stil. Weg van die gejaag.

Lekker weg van die stad en geraas. Baie mooi kampplek. Skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld. Behulpsame bestuur/eienaars. Sal beslis weer gaan.

Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer gaan kuier!

Ons het baie lekker gerus en tyd saam spandeer. Het eers na 19h00 daar gekom en die personeel was net behulpsaam en vriendelik. Baie dankie. Sal julle definitief weer sien!

Suzanne V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne V
Gesin met tieners

Very quite and private stay.

For the price paid that is advertised for 3 people, I would have thought you will have 2 separate bedrooms.

Koos L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese paar dae.

Die bestuur en personeel was voortreflik.

Carel B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. In die bos en privaat.

Elke eenheid is heeltemal op sy eie. Dit maak dat mens lekker privaat kan kuier. Die gasvrou was baie behulpsaam in terme van hulp oor die reservaat. Die donkie se water is lekker warm. Ons het 'n vlermuis en 'n paar goggatjies in die kamer gehad, maar dis te verwagte met 'n eenheid wat so direk in die veld is.

Ame S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ame S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die bos.

Geriewe was netjies, voldoende akkommodasie, gasvry, baie gelukkig en heerlik gekuier. Dankie Ngiri Safaris.

Ann D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann D
Saam met vriende

A very relaxing stay.

The cabin and chalet which our party stayed in were very comfortable. Ngiri was in the middle of an upgrade, but we were not inconvenienced in the slightest. A very restful time was had by all. Thank you, Sue and Aaron.

Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Soos altyd was dit heerlik om daar te bly. Lekker rustig, maar tog sentraal naby alles.

Kirstin M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirstin M
Saam met vriende

We had a wonderful stay at Ngiri. We will definitely be back.

We had a wonderful time at Ngiri Safaris. There was plenty to do, just wish we had more time. We didn't see any of the Big 5 but we still had a great game drive and saw lots of impala, zebra, giraffe, warthog, ostrich and wildebeest.

Melisane B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melisane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek naby die huis.

Dit was 'n wonderlike ervaring, ons was nog nooit in Dinokeng nie en dit was pragtig. Dis lekker om bietjie 'n wegbreekplek so naby aan die huis te hê. Hulle het ook toegelaat dat ons ons hondjie saambring, wat 'n massiewe pluspunt is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great break away close to home.

It was a lovely experience, we had never been to Dinokeng before, and it was beautiful. Nice to have a little getaway spot so close to home. They also allowed us to bring our little dog along, which is a massive plus point.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Dit was 'n baie lekker naweek. Die huisie waar ons gebly het is baie mooi en skoon. Die kliëntediens was net nie baie goed nie want dit eienaar is nie beskikbaar nie en ons het gesukkel met ons betaling want hulle masjien het nie gewerk nie en ons moes ander reëlings tref. Hulle hou die plek mooi skoon en netjies. Die enigste ander probleem is dat daar nie warm water on demand is nie. Mens moet eers 'n donkie aansteek en dit het ook die meeste van die tyd nie eers gewerk nie.

Lipuo M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lipuo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not value for money, I regret.

Wasted our money and weekend. What is advertised and reality is two different things. Not worth it.

Janine N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige bosveld atmosfeer.

Die eenheid het alles in wat 'n mens nodig het. Sal net voorstel dat hulle kyk om lugversorging in die eenhede te sit. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die wildrit is ook 'n moet - Sue en haar man het ons 'n ekstra 2 ure uitgeneem en probeer om meer diere op te spoor. Oor die algemeen baie lekker.

Leonie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons is vriendelik ontvang deur Sue se huishulp. Ek het nie die regte kleingeld gehad met betaling nie en so waar as wragtig het ek dit terug gekry saam met my sleutel deposito! Die wildrit wat Sue aangebied het was insiggewend en sy het gestop as enige iemand iets gesien het, al was dit 'n ou bokkie wat ons al baie gesien het. Die wild was maar 'n bietjie aan die skrapse kant, het nie baie te sien gekry nie - maar dit is niemand se skuld nie! Ons het geen probleme gehad met Ngiri Safaris nie. Ons het 'n heerlike privaat tydjie gehad! Baie dankie, Sue. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer kom inloer!

Adele J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owner managed.

Had a great weekend at Ngiri Safaris and ended up adding another night to our stay. The Owner Sue has given a real personalised touch to our stay. We will be back very soon and also tell all our friends about the establishment. Thank you Sue for the amazing weekend. See you soon.

Anita C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om te gaan stap.

Lekker groot gronde om te gaan stap in die bos. Lekker ontspanning wegbreek in die bos.

Massimo F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great value, perfect place to recharge in the beautiful surroundings of Dinokeng. Will definitely be back soon.

Emma C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons 'n wonderlike naweek gehad en die mense by Ngiri Safaris was baie vriendelik.

Pat M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue.

Nice staff, value for money.

Johan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Baie lekker, stil en rustig, niemand wat onnodig pla nie, baie veilig en rustig. Sal beslis weer soontoe gaan, baie netjies en skoon, die gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Rozane D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozane D
Saam met vriende

Absolutely fantasties.

Vriendelik, skoon, netjies - rustige bosatmosfeer.

Christa D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam met die eienaar wat oor mens praat om te sê hoe hard sy werk en suksesvol haar Safaris is, maar nie 3 sekondes stilbly om te luister na ons vertoë nie.

Dit was regtig vir ons onaangenaam. Ons het gegaan om my man se 57ste verjaarsdag stil te gaan vier, maar 2 dae sonder krag, sonder een verskoning van die eienaar. Ek het foto's van die meubels se haglike toestand, sou julle belangstel.

Adele V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adele V
Saam met vriende

Daar is beter opsies wat meer waarde vir geld gee.

Chalets is netjies en skoon, en ver uitmekaar. Maar daar is geen deur / afskorting / gordyn na die badkamer nie, en die muur tussen die leefarea en badkamer gaan nie tot by die dak nie. So geen privaatheid as mens badkamer toe gaan nie, en alle klanke en geure word gedeel met die die hele familie. Gasstoof, maar geen vuurhoutjies. Vloere is seepglad, en al die matjies (veral die badkamer) het geen rubber onderaan nie. Matrasse is gaar, baie ongemaklik. Bank in leefarea baie onstabiel, kan nie daarop sit nie. Die klubhuis by die swembad het mooi kombuis met eetgerei en borde, maar geen vadoek of waslap in sig om skoon te maak waar mens mors nie. Oop asblik wat gereeld 'geraid' word deur die eienaars se mak muishonde. Pooltafel se blad is flenters geskeur, nie bruikbaar nie. Eienaars het 2 mak muishonde (wat hulle as babatjies gerescue het), baie cute, maar baie lastig. Die muishonde byt en krap mens, klim in die kossakke in, is die heeltyd op en oor mens. Safari ritte: Die middagrit het 16:15 vertrek, en ons het na 8 pm eers teruggekom. Te lank, en die laaste 45 minute was gejaagd en ongemaklik. Te laat teruggekom om nog te braai, so die aand was daarmee heen.

Danel N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel N
Saam met vriende

Was regtig baie lekker!

Kan nie wag om weer te gaan nie.

Hanlie K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis vir 'n natuur- en dier liefhebber.

Ons het dit baie geniet, veral die wildritte. Ons het op die stoep gesit en kyk hoe die wild verbyloop, koedoe, blouwildebeeste, kameelperde, sebras, apies. Die rooibokkies het in die kamp rondgeloop. Dit was wonderlik dat ons 2 hondekinders saam met ons kon kuier.

Jani D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan!

Sue en Andrew het van die begin af seker gemaak ons is goed ingeburger. Alles wat jy nodig het is daar. Die wildrit was fantasties, ons het so baie geleer!

Anel O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blaaskans in 'n Wildreservaat se stilte.

Netjiese alleenstaande eenhede, puik diens en absolute stilte - beste plek om 'n naweek weg te breek uit die stad!

Marina V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marina V

Heel rustig, maar het baie min diere gesien.

Die grootste negatief en ook die rede hoekom ek dit nie sal aanbeveel nie, is die nabyheid van die deurpad met gepaardgaarde padverkeer geraas. Ons het ook die Saterdagaand laat nog die bure se musiek gehoor, wat baie steurend is vir 'n bos-verblyf. Dit was nie op Ngiri self nie, maar een van die ander nabygeleë bure.

Merike V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Merike V
Saam met vriende

Great.

It was great and very relaxing.

Stefan J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en ons het ontspan.

Ons is vriendelik ontvang en die eienaar was baie behulpsaam.

Cordelia F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cordelia F
Gesin met klein kinders

Was heerlik. Maar daar was feitlik geen wilde diere in sig op die perseel nie. Moes orals ry om aan aktiwiteite deel te neem.

Yskas was stukkend. Verblyf kan gerus kyk na 'n "geyser", die "donkie" laat alles soos rook ruik. Oulike verblyf vir ouer paartjies, maar absoluut niks vir gesinne met jonger kinders om te doen nie by Ngiri nie.

Anja M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plekkie diep in die bos.

Dit was vir ons 'n heerlike ontspan-naweek.

Klass M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klass M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Only the TV was missing but everything went well.

Eleanor M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed.

The best place to relax and get a good rest.

Marinus B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus B
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Baie vriendelik. Hulle gaan uit die pad om 'n mens te help, het 'n 2 jarige saam gehad en sy het baie moeite gedoen.

Monique P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goeie wegbreek van elektronika.

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Dean L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens het niks meer as dit nodig nie en die eenhede is baie netjies.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie privaat en die werkers is pligsgetrou op hulle pos en gee jou spasie en tyd. Daar is baie om te doen naby Ngiri ook.

Tinus B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig. Ons was geneem op 'n 3 uur wildrit deur Andrew, maar het ongelukkig die leeus gemis.

Loretta V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta V
Saam met vriende

What an awesome weekend, will definitely be back again.

The chalet was neat and tidy, with everything you need in it. The hosts were awesome. Your neighbours are not close, so you feel that you are totally alone at the resort. Had an awesome weekend, and it felt like I was there for a month.

Santie G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en gemaklik. Alles wat ons nodig gehad het was in die chalet.

Baie dankie aan Sue en Andrew van Ngiri Safari's, dit was 'n onvergeetlike naweek. Rustig, stil, net die dieregeluide. Die wildrit was die hoogtepunt vir die Saterdagaand toe ons 'n leeuvangs kon meemaak. Die adrenalien pomp nog steeds.

Romien B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en baie lekker.

Sien sterre. Ons het so lekker gebly. Vriendelike gashere, ons het alles gekry wat ons benodig het en sal beslis weer teruggaan. My hondjie kon saamgaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, private and very nice.

See stars. We had such a nice stay. Such friendly hostess, we had everything we need and will go back again. My doggy was welcome to join!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nick J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick J

Baie skoon en netjies met regte bosveld gevoel.

Als was baie skoon en die chalets het als wat mens nodig het vir naweek-wegbreek. Personeel almal baie vriendelik. Kon lekker in aande om vuur kuier. Pluspunt is die chalets is nie naby aan mekaar, so verskaf lekker privaatheid.

Esmé L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé L

Pragtige bosveld, skoon, netjies, vriendelike ontvangs en ons hondjies het dit saam ons kon geniet! Ons gaan vir seker weer.

Heerlike bosveldervaring, ons hoef nie uit ons huisie te gegaan het om diere te sien nie. Daar het 'n kameelperd langs die heining verbygeloop en 'n trop bokkies het daagliks verby ons huisie geloop. Die huisies is goed ingerig, skoon en ruim. So dankbaar ons honde-kinders kon saam gaan.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. It is always our pleasure to make your stay enjoyable and relaxing.

Ngiri Safaris
Jenine J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en spoedige diens, baie privaat, enige bosliefheber se droomnaweek. Het dit verskriklik geniet daar!

Huisies is klein en gemaklik. Sal beslis weer soentoe gaan.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to accommodating you on your return.

Ngiri Safaris
Michelle H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Heerlike bosveld kuier. Die regte medisyne vir besige mense wat net wil rus. Doen gerus jou eie wildkyk deur die reservaat.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. Glad you were able to relax and revitalise your mind and soul.

Ngiri Safaris
Jolize V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.

Wat 'n lekker naweek! Dwayne (die gids) het ons vriendelik verwelkom en vinnig gehelp as ons iets nodig gehad het! Netjiese, veilige, rustige, fantastiese plek met die Groot 5 en baie aktiwiteite! Die rustige natuurskoon veroorsaak dat mens nie wil huistoe gaan nie! Sal dit beslis aanbeveel!

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review, we are glad you enjoyed your stay.

Ngiri Safaris
Wilna B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna B

Rustige atmosfeer met wonderlike natuurskoon!

Ons het 'n heerlike tyd in Nigiri deurgebring. Lekker om die wild te kon sien. Sal dit ook aan ander aanbeveel.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to accommodating you on your return.

Ngiri Safaris
Klaas A - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Electric geiser please. The water is always lukewarm.

A very relaxing and quiet place for city dwellers. Keep it up.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We will look into your request.

Ngiri Safaris
Rina C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rina C
Saam met vriende

Nie die geld werd nie.

Die een bed se linne was nie skoon nie, en die matrasse was uitgeslaap. Die stort het oraloor gelek. Die broodrooster het nie gewerk nie en die kombuis se vadoeke was vuil. Die buitelig het 'n kortsluiting gehad. Daar was 'n plaag van vlieë. Die swembad het beter dae gehad. Daar word glad nie herstelwerk gedoen nie.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your comments.

Comment 1. All our linen is taken off the beds after every client. I the owner am personally in charge of the housekeeping. I know for a fact that the linen was clean linen on all the beds.

Comment 2. The shower head was checked and found that someone had unscrewed the head hence the water spraying all over the place

Comment 3. The toaster has been checked and found nothing wrong with the toaster. You possibly did not plug it in. The toaster is not plugged in only the microwave and kettle.

Comment 4. All the dish clothes are washed in white vanish and the washing cloths are always new ones put in the units.

Comment 5. I had the outside lights checked and found nothing wrong with the lights (No shorts)

Comment 6. We live in a game reserve and will have flies. We have a weekly program of spraying for the flies and mossies.

Comment 7. I do not understand this comment at all. There is nothing wrong with the swimming pool. The pool is only 5 years only and is used for scuba diving courses.

Comment 8. We constantly do maintenance on the units and do not understand how one can make a statement like this as you are not present when we do the maintenance.

When you checked in you where unhappy with the sleeping arrangement. I believe you expected maybe 2 rooms instead of the one room. When you asked for another unit and is this you best unit the manager asked what the problem was and you replied that nothing can be done now. You never once told the manager or myself the owner about any of these complaints. If you thought the linen was not up to scratch you could have reported it and we would have changed it. If you reported the toaster we would have shown you that you had to plug it in. The Manager showed you how to turn the outside light and braai area on and there was no problem with it. I feel your comments are unjustified. All issues could have been easily resolved at the time of your stay should you have reported it.
Best Regards
Sue Banhidy
Owner
Ngiri Safaris

Ngiri Safaris
Philip C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant en die tyd werd.

Die verblyf was werklik netjies en skoon. Alles was goed in stand gehou en op hulle plek. Personeel baie vriendelik en het graag gehelp al was ons die enigste gaste vir die dag of wat, wat ons daar vertoef het. Sal definitief weer gaan.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to accommodating you on your return.

Ngiri Safaris
Beyers C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beyers C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 2 nagte oorgeslaap.

Daar was nie tyd om Dinokeng deur te ry nie. Die grondpaaie na Ngiri is baie swak. Die houthut is baie warm. Ontvangs was vriendelik. Hulle kon ons net vooraf gewaarsku het oor die breekskadedeposito wat betaalbaar was. Die omgewing is baie mooi en die wild is mak.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us.

Ngiri Safaris
Maryke S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Baie lekker, ek en ouma het dit baie geniet.

Die 4 km grondpad voor die Ngiri-afrit is net baie sleg, en nie gemaak vir 'n lae kar nie. Die plek en verblyf self was baie lekker en ek en ouma het dit baie geniet. Die Chalets is goed geleë en baie privaat en dit is baie rustig. Ons het lekker gerus en kon ons 'batterye behoorlik laai'. Die wildrit was ook 'n baie lekker ervaring.

Ngiri Safaris's terugvoer

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us. The 4 km dirt road is now graded on a regular basis so not so bad anymore.

Ngiri Safaris
Chane F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel oraait.

Ek sal aanbeveel dat hulle aktiwiteite nie so duur is nie en dat nie alles ekstra voor betaal moet word nie.

Mauritz B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mauritz B
Besigheidsreis

Gemaklike blyplek vir vakansiegangers nie vir besigheid nie.

Die houthutte is baie warm. Dit sou lekker wees om lugverkoeling te hê.

David M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing experiance.

We really had a great time. The place is convenient and close to shops and filling station and service was good. The only thing you could improve on is cleaning the swimming pool. it looked like it hadn't been cleaned in a while. But other than that I was quite happy.

Etrecia S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etrecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig!

Alhoewel die droogte die natuurskoon belemmer het, het ons nogtans wild te siene gekry. Baie rustig en privaat vir diegene wat regtig wil wegbreek vir 'n oomblik van stilte. Goed geleë en nie te ver van die huis as jy woonagtig is in Pretoria. Hoop Ngiri kry gou baie en goeie reën wat ek glo die area in 'n prag van natuurskoon laat omskep.

Victoria N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a wonderful place I would definitely come back

Everything was good. From the cleanliness to the house itself, everything was amazing. Thanks a lot!

Marius P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was 'n plesier om net daar aan te kom en verwelkom te word en te kon afpak ... en te weet als was klaar gereël deur LekkeSlaap. Die plek is baie mooi, maar daar's 'n bietjie min om te doen sonder om eksra daarvoor te moet betaal. Mense wat gaan sonder kinders om hulle besig te hou, vat dalk 'n speletjie of 'n pak speel kaarte saam. Maar vir dié wat wil rus, is dit die regte plek!

Diedel V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super!

Very down to earth, nice quiet spot. It had everything you need. Just bring nice food and a book. Go on a game drive and explore. Nice dinner areas at Dinokeng, a spa and a supermarket. Great weekend away!

Katlego S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

I had a nice stay there, very calming.

Tanell V - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanell V
Saam met vriende

Nice

I would suggest a type of bathroom door, even a swing-door ... especially if you are sharing accommodation. Otherwise, everything was wonderful.

Tebogo M - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxed and restful weekend indeed with some peace and quiet.

I love nature and that's what Ngiri Safaris has offered me. The peaceful and relaxed environment where I could wake up to hear the melodies of birds and nature around me. Me and my fiance had a great time and we hope to go back soon.

Geraldine H - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H
Enkelreisiger

I liked the lodge as the other cottages were not visible at night - nice and private.

Lovely and very rustic, also there was no excessive outside lighting. It was a wonderful, real bushveld experience.

Vanessa-anne C - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing and I recommed it to anyone for a getaway from the city life.

It was a quiet and relaxing stay for my husband and myself. Especially because we travelled from quite a ways away, in order to relax without hearing the sounds of the city. It is very secure and lovely to watch the animals walk past with absolute freedom. I recommend it to anyone, for family stays or even just a romantic stay with your partner.

Cheryll V - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryll V
Saam met eggenoot / lewensmaat

For an overnight stay, it was clean, comfortable and suited our purpose.

Thank you to our hosts who made us feel very welcome. I know it is a SAFARI but perhaps a mirror close to a plu would help us ladies to "do our thing" a little easier. Lamps did not work and it was VERY dark at night. Other than that, a lovely experience!

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb21004fc0888885964a932234151c80dd4ed52cef8393fd17f3bb2de109a6b3bf78e59772f4978f070f34aecf0c4b0b7c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 39 Laksman Street Welgevonden 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.367936985935 28.406336903572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!