Mtunzini Akkommodasie by Ngoye Lodge | LekkeSlaap
+25
+25

Ngoye Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal

Beskrywing

Ngoye Lodge is in 'n lowergroen inheemse tuin vol voëls en skoenlappers waar gaste rustig in die natuur kan ontspan. Ons natuur- en voëlgids sal gaste aan die natuur en voëlspesies op die eiendom bekendstel en begeleide staptogte in die plaaslike natuurreservaat kan gereël word.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers. Hierdie kamers is gepas vir 2 gaste en dit het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n yskassie, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is goeie sekuriteit op die perseel en ons is sentraal geleë t.o.v. 'n restaurant, winkelsentrum en koffiewinkel, almal stapafstand. Spa- en skoonheidsbehandelings kan by een van die plaaslike skoonheidsalonne gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ngoye Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ngoye Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP2qh4B8euYJXePHxNSgXE2o5URhfPZpHlgtoydCVMO6NmuukBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 7 Station Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.956559 31.755393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za