Ngululu

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 18 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Beskrywing

Ngululu is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, naby die Krugerwildtuin. Dié akkommodasie is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n salige wegbreek in die bosveld.

Dit is 'n grasdakhuis met slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, ’n aparte TV-sitarea op die boonste verdieping, volledige 'n oopplan-leefarea met 'n TV met volledige DStv, ’n DVD-speler en DVD's, 'n klein HiFi en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n skottelgoedwasser, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ysmasjien in die kombuis, en waaiers in die sitarea en al die slaapkamers.

Linne word voorsien en die kamers word weekliks skoongemaak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan heerlik ontspan op 2 houtdekke of op die ruim onderdak-patio met sy stoepmeubels, swembadjie en uitsig oor die welige plantegroei en diere, soos vlakvarke, kameelperde, wildebeeste, koedoes en impalas.

Ngululu is 'n entjie se stap vanaf die rivier wat die grens tussen die Krugerwildtuin en Marloth Park vorm en gaste kan daar na wild soos leeus, olifante, buffels en krokodille kyk. Daar loop soms blouwildebeeste om die huis rond en gaste kan om die park ry of wandel.

Slaapplek

'n Bespreking by Ngululu sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ngululu gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af. Geldig vanaf 18 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za