Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngululu Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Ngululu Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chantelle D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle D

Beautiful place with stunning views of the mountains

Ngululu Lodge is a stunning well maintained house with stunning views. A very nice place for a big group of people to go to as a get away . Would definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M
Saam met vriende

Baie beslis die moeite werd!

Vanaf ons aankoms by die ontvangs en middagete op die stoep van die kroeg het ons gevoel ons is tuis en die bediening daar was uitmuntend. Toe ons by Ngululu Lodge instap was almal dit eens dat HIER gaan ons lekker kuier en dit was die geval. Veral met die intrapslag en die uitsig wat onmiddellik almal se oog gevang het was besonders. Die slaap kamers was uiters voldoende en die ontspannings- en braai area meer as gerieflik. Van die mans het wel geswem en die swembad is 'n moet. Die skoonmaker was ewe behulpsaam en het nie geskroom om te help waar moontlik nie. Definitief baie lekker gekuier en aangesien ek die reëlings getref het, word ek oorval met bedankings van die groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R9 060
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R9 060
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R9 060
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YWNiOWNjLTEyZTItNGY0OC05ZGVjLTk4ZGIxOGY2YjBlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 060 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842018069427 28.048639564154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem