Nguni Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Station-weg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nguni Cottage is in die prentjiemooi dorpie Mtunzini in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë. Dit is versteek in die tuin van Ngoye Lodge en is die ideale wegbreekplekkie vir diegene wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die selfsorgkothuis het hoë plafonne, 'n oopplan-uitleg, 2 ruim en suite-slaapkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitkamer-area. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kothuis beskik ook oor lugversorging, waaiers en 'n groot veranda. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie en die sitarea het 'n groot leer-rusbank en 'n platskerm-TV.
Ngoye Lodge is weg van die kothuis af, maar kan ook bespreek word om slaapplek te bied vir nog 10 gaste wat deel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Station-weg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nguni Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Station-weg 7, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal