LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nguni Country Lodge | LekkeSlaap
+30

Nguni Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af.

Die lodge bied verblyf in dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n TV met DStv. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Nguni Country Lodge is op die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en is 'n ideale oornagplek. Middelburg is bekend vir sy wolprodukte, plaaslike kunstenaars, leerfabriek, kruie, rotskuns, Karoolam en natuurskoon. Van die besienswaardighede in die omgewing sluit die Kamdeboo Nasionale Park, Fonteinbos Natuurreservaat en Vallei van Verlatenheid in. Die Idwala- en Impofu-staproetes is minder as 'n uur se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Nguni Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nguni Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzRlNDFiLTI4OGYtNDU2Zi1iZDY3LTk3ZGI0MmJlY2U5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!