LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nguni Country Lodge | LekkeSlaap
+30

Nguni Country Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Nguni Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elzani O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani O
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ouers het heerlik gekuier by Nguni en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Janine is 'n baie groot aanwins vir Nguni, sy het my ouers so vriendelik ontvang en geen moeite ontsien nie - baie dankie vir jou moeite!

Elzette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B
Gesin met klein kinders

Gasvry!

Janine het ekstra myl vir ons met ons kinders en honde gegaan. Was great!

Bert S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Janine, jy is uitstekend met dit wat jy hier doen. Niks wat ons van jou gevra het was vir jou te veel moeite nie. Ek sal vir seker weer by julle tuisgaan. Dankie vir julle gasvryheid.

Marike V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Baie dankie vir 'n heerlike oornag! Ons kom beslis weer!

Isabella D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs.

Die trokke wat in die hoofstraat afgekom het vanaf 4uur in die oggend was nogals steurend.

Eileen S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen S

Baie aangenaam.

Sien sterre.

Billy V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billy V
Gesin met tieners

Aangenaam en vriendelike ontvangs, skoon kamers.

Die huis is in die besige hoofpad en slaap nie as gevolg van die trokke wat daar verby ry.

Nguni Country Lodge's terugvoer

Thank you for your rating. The good news is that the busy road is temporary, due to road construction, and within one month will be back to its quiet self!

Regards,
Donovan Hall

Nguni Country Lodge
Wagner F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wagner F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende oornagverblyf.

Vriendelike personeel met heerlike ontbyt!

Johan G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aankoms frustrerend aangesien die kamer wat bespreek was nie beskikbaar was nie. Andersins bevredigend - padlawaai hinderlik.

Ek het vroegtydig Kamer 1 bespreek aangesien dit oor 'n bad beskik het. Ons bespreking is bevestig en die huisvesting betaal. Met ons aankoms was die kamer beset deur 'n dame wat blykbaar lank na ons akkommodasie bespreek het. Die eienaar was nie teenwoordig nie en ons is eerstens 'n baie minderwaardige kamer aangebied. Dit was nie aanvaarbaar nie en ons is daarna 'n groter kamer aangebied wat ons noodgedwonge moes aanvaar. Alhoewel die eienaar geen beheer daaroor het nie voel ek dat voornemende gaste ingelig moet word aangaande die huidige padlawaai.

Nguni Country Lodge's terugvoer

Goeie More,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra weereens om verskoning vir die misverstand rondom die kamer. Wat die tydelike lawaai in die straat aanbetref - daar is ongelukkig niks wat ons daar omtrent kan doen nie, maar dit behoort binne die volgende twee maande te verander. Ek hoop dat ons julle in die toekoms weer sal sien.
Vriendelike Groete
Charmaine - Nguni Country Lodge

Nguni Country Lodge
Elizka E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizka E
Enkelreisiger

Netjies.

Goeie gasvryheid en vriendelike ontvangs. Nie die beste ligging met die padwerke in Middelburg nie omdat trokke deur die dorp moet ry. Naby die besige pad kan mens nie 'n goeie nagrus na 'n lang reis hê nie. So 'n oulike plekkie met soveel potensiaal.

Cathrien B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens!

Ons was op pad terug Pretoria toe vanaf die Kaap, baie skoon en netjiese verblyf. Ons sal definitief weer by julle bespreek.

Hester B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Vir een nag se oorslaap was dit puik.

Die ontbyt die volgende oggend was ook puik. Die stoep rondom die blyplek is 'n groot pluspunt want jy kan lekker in die koelte sit en ontspan met koue verversings en net rustig raak. Dankie ook vir die huisvesting van ons honde, dit help as hul ook welkom is.

Farhana M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Farhana M
Saam met vriende

Very noisy. No sleep. On the main road.

It was very noisy as trucks came down the main road. We could not sleep. The guest house is situated on the main road, otherwise no complaints.

Kassie K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kassie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasvryheid en uitstekende diens en kos, net jammer dis reg langs die hoof verkeer deur die dorp - Oorpluisies en alles is 100%.

Puik gasvryheid en gul ontvangs. Uitstekende diens en kos en jy voel tuis die hele tyd. Net jammer dis reg langs die hoofverkeer deur die dorp en die verkeer raas maar ons het lekker gerus. Hulle kan gerus gratis oorpluisies uitdeel en dan is alles 100%.

Dries S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en vriendelik.

Baie vriendelike diens, goeie ontbyt en lekker nagrus.

Jan V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Na 'n lang tog vanaf Germiston en die "stop-rye" net voor Middelbeurg was Nguni Lodge 'n welkome, koel oase.

Keurige, koel kamer, onberispelik skoon. Vriendelike en uitstekende diens. Heerlike aandete en die omelette vir ontbyt was fantasties!

Kobus V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met die lekkerste matras!

Die mees gebruikersvriendelike webblad ooit. Van die "soek" tot die betaal. Binne 'n paar minute terugvoer gekry per e-pos, omtrent een minuut om te betaal en dadelik bevestiging. SMS'e op pad daarheen asook vriendelike telefoon oproepe om te hoor hoe ons vorder. Die hele ervaring was net 'n plesier. As 'n mens meer sulke diens kry kan alles soveel makliker wees en kan ons minder stresvol leef. Baie dankie aan almal!

Nguni Country Lodge's terugvoer

Baie baie dankie vir die rating, ons waardeer dit. Veilige reis verder en n geseende kersfees en n wonderlike 2016!
Groete Rochelle en staff.

Nguni Country Lodge
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzRlNDFiLTI4OGYtNDU2Zi1iZDY3LTk3ZGI0MmJlY2U5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!