2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Dolomiet Street, West Acress, Nelspruit, 1211, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Nguni House is luuks, ruim en in Nelspruit geleë. Hierdie verblyf is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat 'n vinnige wegbreek soek. Dit spog met moderne meubels en gehaltegeriewe wat vir 'n onvergeetlike ervaring sal sorg.
Dié oopplan-woonstel is ruim en beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoeltjies toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reynard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Dolomiet Street, West Acress, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
- Gaste dink Nguni House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Dolomiet Street, West Acress, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang