Ngxala's Place @ Ellipse Waterfall
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ngxala's Place @ Ellipse Waterfall in Midrand is 'n stylvolle woonstel met 2 slaapkamers wat slaapplek bied vir 4 gaste.
Albei slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Ngxala's Place is ideaal geleë in die hartjie van Waterfall, net 'n kort entjie van die elegante Mall of Africa af. Die woonstel is in 'n veilige en afgesonderde omgewing geleë en bied stylvolle toebehore en afwerkings, wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf vir gaste bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |