Nibelheim Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nibelheim Self-catering Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-houtchalet wat op stelte in 'n pragtige tuin gebou is, en wat omring is met vrugte- en neutebome. Dié kothuis is in die dorpie Hogsback geleë.

Die chalet het sy eie oprit en dit is afgesonder en veilig. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf.

Die dek kyk uit oor 'n pragtige tuinarea en dit bied lieflike uitsigte op die berge. Nibelheim Self-catering Cottage is 1,3 km vanaf die dorpie geleë. Jou gasheer is 'n entoesiastiese voëlkyker en begeleide voëluitstappies kan op versoek gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Nibelheim Self-catering Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nibelheim Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za