Arniston Akkommodasie by Nie te koop House and Flat in Arniston | LekkeSlaap
+23
+23

Nie te koop House and Flat in Arniston

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R489 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nie te koop House and Flat in Arniston is ideaal vir 'n groep of 'n gesin en is net 'n 200 m vanaf die strand in Arniston.

Die verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik Nie te koop House met slaapplek vir 7 gaste en Nie te koop Flat met slaapplek vir 3 gaste. WiFi en beddegoed word voorsien.

Nie te koop House het 'n gedeeltelike see-uitsig, en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg, en gaste kan in die leefarea ontspan. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Nie te koop Flat het 'n oopplan-uitleg met enkelbeddens, 'n TV en 'n privaat badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Ongelukkig is daar nie 'n koppelpunt vir PVR-dekodeerders nie. Die eenheid het 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is.

Albei eenhede het braaigeriewe.Ongelukkig is die motorhuis nie beskikbaar vir gaste nie. Let asb. daarop dat Nie te koop House op dieselfde perseel as Nie te koop Flat is en gaste gaan wel te doen hê met mekaar.

Arniston bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos restaurante, pragtige strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en staproetes, visvang, walviskyk, duik onder 'n skeepswrak, en meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel, die Waenhuiskrans-grot en verskeie restaurante in die omgewing besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir Nie te koop House and Flat in Arniston
Netheid
3.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nie te koop House and Flat in Arniston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R489
per nag (plek vir 3)
Vanaf R489
per nag (plek vir 3)
Vanaf R489
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 14, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57761edbd9ec7cf5715d71c2394684beb66437b37ce94410bee139ee4700a0d463f56bda725959d546eb59564a1ea0e930eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R489  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 14 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.667454 20.230744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za