Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niemandsland Vlakvark Boskamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Niemandsland Vlakvark Boskamp
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B
Saam met vriende

Dit was great en het baie tuis gevoel.

Hierdie is 'n plek met baie sterre. Ontvangs was spesiaal met 'n baie mooi persoonlike aanraking. Diere is sterre wat oë kom wys het gedurende ons hele besoek. Dit is rustig en baie spesiaal om so 'n wonderlike plek en mense te kon ervaar. Tot weer siens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian P
Gesin met tieners

Asemrowend.

Met ons aankoms het kameelperde ons begroet. Die huisies en kombuis was ten volle toegerus. Charles was so vriendelik en behulpsaam en was so 'n plesier om mee te gesels. Toe ons ry het kameelperde ons weer gegroet. Ek en my seun Xander sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

As jy wil rus en afskakel van die stad se lawaai is dit die perfekte plek. Indien jy kinders het, moet iets saamgevat word vir hulle om te doen en besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F
Enkelreisiger

Rustig.

Baie lekker gebly, die mense is vriendelik en behulpsaam. Sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Next level.

The best stay for us this year by far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die mense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware boskamp met 'n lekker boma waar jy onder die bome voor 'n vuurtjie kan sit en herlaai.

Baie goed toegerus en baie privaat. Perfekte plek om jou batterye te herlaai. Yskas, vrieskas en gasgeysers. Ons net niks kortgekom oor die naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Awesomeness.

Plek vir asemhaal en ontspan. Kombuis/lapa is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met klein kinders

Mens kan net lekker kuier as jy so mooi na gekyk word.

Natuur is maar natuur, en ons kan glad nie kla nie, so tussen deur al die stormreëns en dit wat saam met dit kom, het Pepsi en Oom Charlie alles gedoen om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak op die plaas. Die kinders kon weer kinders wees, en die rustigheid van die bosveld op die plaas laat alle bekommernisse kwyn, terwyl die vuur se vlamme die laaste van die sonlig groet. Sien julle weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dana V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana V
Gesin met klein kinders

A lovely bush camp for a family.

It was a lovely place with a small pool and tented camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir jou siel en liggaam.

Het die 2 dae wegbreek so geniet tussen lieflike wild en 'n stil omgewing. Dit is regtig 'n wonderlike plek om net te gaan ontspan en rus vir die siel te kry so in die natuur. Dankie aan die Niemand familie, ons het baie lekker gekuier by julle Vlakvark Boskamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E
Saam met vriende

Lekker wegbreek in die bos.

Die kamp is baie rustic maar ideaal vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en / of familie. Die kamers is simplisties maar netjies en skoon. Die kuierarea is sentraal geleë in die kamp met 'n splash pool net om die draai. Die kombuis is ook toegerus met al die benodige. Dit was fantasties lekker en ek sal enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G

Die moeite werd, sal weer en weer gaan.

Rus en vrede in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy E
Saam met vriende

Great break away.

Rustic camp, great for a group with a central entertainment area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-anne C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh-anne C
Gesin met klein kinders

Rustige bosveld-wegbreek.

As jy vir 'n rustige naweek weg in die bosveld soek, is die die plek om te besoek. Vriendelike mense. Goeie toegeruste kombuis / braai-area met die wild net 'n kort lopie weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7f38c1860a74bce7c441685779459e236643682e5196b9d73dc70ba0afe10cc7015902bbd8b3d136d819261283ca59e8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
15 5 1 5 Off De Wagendrift Klipdrift Farm Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.358605022246 28.445100304273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem