Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nietgedacht Farm Stay

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Nietgedacht Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris C
Saam met vriende

Heerlike Karoo-ervaring.

Heerlike aankoms, pragtige braai-area. Geen opwasgeriewe in kombuis (net buite), toilette wat nie wil spoel en swak waterdruk, ook vergeet om handdoeke te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Great, awesome, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Gesellig en stil. Heerlike plaas ervaring.

Ons was so vriendelik ontvang en het die ontmoeting van al die plaas diere vreeslik geniet! Die buitebraai is vreeslik gesellig en die kamers goed toegerus met baie aandag aan detail. Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fran P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran P
Saam met vriende

Lovely remote part of the world, very relaxing.

We really enjoyed Nietgedacht!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila W
Gesin met klein kinders

Clean and comfortable.

Was a good half-way stop between Nieuwoudtville and Kimberley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Enkelreisiger

Netjies. Skoon. Veilig. Wonderlik stil en rustig!

Sal vir 'n paar dae hier kan/wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmarie B
Gesin met tieners

Rustige omgewing.

Ons het oorgeslaap op pad na die Weskus. Ons kon lekker rus en die langpad verder aandurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius Johannes Bothma S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes Bothma S

Onvergeetlik

My verblyf op Nietgedacht was uit die boeke uit. Die omgewing is pragtig en die akkommodasie is bo verwagting. Heerlik stil en met 'n tipiese plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Baie vriendelike diens.

Ons het dadelik tuis gevoel. Die stilte was 'n absolute bonus. Heerlike warm storte en sagte beddens het gesorg dat ons uitgerus en reg was vir die volgende dag se lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Gesin met tieners

Pragtige plaasverblyf in die Groot Karoo.

As jy van stilte hou en die plaas lewe bekoor jou, is dit ’n ideale bestemming. Dit was vrek warm, maar die lugverkoeling was ’n groot aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa M

Pragtige plaas met skoon en gemaklike verblyf.

Lugversorging in die kamers was ‘n wins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida S
Saam met vriende

Oornagplek tussen die Weskus en die noorde.

'n Baie welkome en gasvrye oornagplek vir die lang reis tussen die Weskus en Gauteng. Die geriewe is skoon, netjies en daar word voldoen aan alle basiese behoeftes. Die stilte en die nagdonkerte maak dit 'n ervaring vir die stadsjapies wat aan lig en lawaai gewoond is. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro A
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike Karoo-verrassing!

Wat 'n vriendelike ontvangs! Die plekkie was skoon en netjies en ideaal vir die oornag van ons gesin. Die sonsondergang en sterre ... dit sal my nog vir baie lank bybly. Beslis kom ons terug - baie dankie Nietgedacht!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Gesin met tieners

Asemrowend.

Wat 'n pragtige plek. Heerlike vir oornag- of langer verblyf. Regte sout van die aarde mense. Baie dankie, dit was heerlik. Ek sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldee P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldee P
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Baie netjies, ons het dit baie geniet om daar te kon afpak na 'n lang pad. Het dit baie rustig en kalm ondervind. Lekker ver van besige paaie en geraas af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Lekke!

Die plek was pragtig skoon en baie goed toegerus. Die kinders kon rondloop en verken en het dit baie geniet om die mak springbokkies kos te gee. Baie dankie Sunel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nietgedacht Farm Stay se terugvoer

Was heerlik om jul te kon ontvang.

Nietgedacht Farm Stay
Friedrich S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Have fun on the farm with people with big hearts!

If you want to experience the dry Karoo - visit Sunel. Wonderful people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met vriende

Lekker rustig.

Beveel aan as oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Vinnige, gerieflike oornagslaapplek.

Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Dis was gemaklik met vriendelike mense.

Ons het lekker gebly. My kinders was egter teleurgesteld dat die swembad nie reg was nie en ons moes in plaasdam swem. Dit was ook pret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Heerlike plaasatmosfeer, puik gasvryheid en tuiste.

Ons gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Hoewel moeg, was dit heerlik om buite te sit en na die sterre te kyk. Die diere het my sommer laat terugverlang na my eie dierekinders by die huis! Die huis is baie gerieflik en netjies, en ons sal graag weer hier wil tuisgaan. Dit is beslis die moeite werd om die 5 km op die grondpad in te ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stargazing.

We only spent one night at Nietgedacht and when leaving we thought it should have been another one or may be two. It is a sheep farm in the middle of the Karoo and a fine place to completely unwind. If stargazing is your thing the farm is a must.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sterrekyk.

Ons het net een nag by Niegedacht deurgebring en ons het gedink ons moes langer bly. Dit is 'n skaapplaas in die middel van die Karoo en 'n goeie plek om heeltemal te ontspan. As sterrekyk jou ding is, is die plaas 'n moet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike mense.

Die mense hier is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nietgedacht Farm Stay se terugvoer

Was lekker om jul hier te ontvang

Nietgedacht Farm Stay
Gerhard B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, met alles wat jy nodig het.

Die is goeie waarde vir geld. Die mense is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B

Baie rustig en stil, pragtige sterre, gawe eienaars. Heerlik geslaap.

Baie skoon en netjies. Alles wat nodig is is daar en eienaars vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NTFlNTI4LTY3OWEtNDc4My04ZWU3LWZkYzk0ZmY0YzhmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Farm Nietgedacht Off the R384 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.594913039642 23.270523548126