Swartland Akkommodasie by Nieuwedrift Accommodation | LekkeSlaap
+32
+32

Nieuwedrift Accommodation

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nieuwedrift Accommodation is op 'n koring-, skaap-, en wynplaas geleë net buite Piketberg in die Swartland omgewing. Die dorpie lê aan die voet van die Piketberge en word gekenmerk deur wingerde, kleurvolle koringvelde, vrugteplase, en inheemse fynbos.

Nieuwedrift Kothuis bestaan uit 'n eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar met slaapplek vir 2 addisionele gaste. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, kookgerei en 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Nieuwedrift Gastekamer met slaapplek vir 2 persone is ook beskikbaar, 140 m van kothuis, wat dit ideaal maak vir vriende of families om eenhede saam te bespreek. Hierdie gastekamer het geen braaigeriewe of TV nie, maar beskik oor 'n yskassie, koffie en tee fasiliteite, lugversorging en gratis WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit gholf, voetslaan, bergfietsry, die plaasmark, zip-line, wynproe en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Nieuwedrift Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuwedrift Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADrHnMdXNEWGWd5M6a1BNO0V2Tl6MQaWgAXxB40Pg0dZhklDNTA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za