LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nightjar Guest Lodge | LekkeSlaap
+31

Nightjar Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Nightjar Guest Lodge bied verblyf in 'n bos-opset op 'n 6 ha-plot in die woonbuurte van Nelspruit. Aangesien die lodge in die bos in Nelspruit se woonbuurte is, is dit baie waarskynlik dat gaste saans bokke soos die rooi- en grysduiker, klipspringers en ystervarke sal sien. Nou en dan word muskeljaatkatte ook gesien.

Verblyf word in 2 gastekamers gebied, The Lemon Room The Garden Room. Elke kamer het 'n privaat ingang en stoep, en is privaat van die hoofhuis en van mekaar af. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Troeteldiere is welkom.

Die eiendom het 'n afstandbeheerde hek en 'n elektriese heining. Die eienaar is naby om gaste by te staan met enige iets wat hulle moontlik oor die omgewing wil weet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dee1ad6525c3cba54257d4cbf8a6756da525886d990d841eb5fa0188198ce571dc149b884a0da87fa23e04f9bc54db4a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) End of Perdeby Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.500315943251 30.988555510539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!