LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nine on Uys Street | LekkeSlaap
+69

Nine on Uys Street

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Met die see basies op jou stoep, kan jy die gedruis van die oseaan en die vars lug behoorlik hier geniet. Nine on Uys Street bied gemaklike B&B-verblyf in 'n moderne, smaakvol ingerigte B&B in die hartjie van die branderplankry-bestemming Jeffreysbaai.

Verblyf word aangebied in 2 gesinskamers, 'n 2-enkelbedkamer, 3 dubbelkamers met storte, en 2 dubbelkamers met baddens en storte. Die gesinskamer en die 2-enkelbedkamer kan ook as selfsorg-eenhede gehuur word, elkeen met sy eie badkamer en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer. Die B&B bied 2 gemeenskaplike sitkamers waar gaste voor die TV met sekere DStv-kanale kan ontspan. Gaste is welkom om die swembad en privaat stranderf te gebruik, en WiFi is beskikbaar.

Gaste word aangemoedig om van die binne-braaigeriewe gebruik te maak. Die veilige perseel word goed onderhou. Gaste kan daguitstappies na Addo Olifantpark, die Bloukransbrug-reksprong, en ander besienswaardighede op die Tuinroete geniet.

’n Heerlike ontbyt wat elke oggend bedien word, is ingesluit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Nine on Uys Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nine on Uys Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uysstraat 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkksFgaK2MLCH5OnnfCnWn97PAoFZ6gDkTKEejLOaJxdHu0pH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 9 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.046930001807 24.925840682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!