LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nine Pinotage | LekkeSlaap
+12

Nine Pinotage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Nine Pinotage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brian B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Gasvryheid en vriendelikheid. 'n Plesier om daar te bly.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie Brain, vir julle ondersteuning. Dit was lekker om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Nine Pinotage
Herman K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Baie netjies en rustig. Presies wat ons nodig gehad het.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Nine Pinotage
Mandie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met klein kinders

Diens 1000!

Baie skoon en netjies.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle gesin by ons te hê.

Nine Pinotage
Jacques D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 1 nag. Baie skoon en rustig. Het dit baie geniet.

Dit was net 1 aand. Het 2 uur ingeklok en was uit 10uur die volgende oggend.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Nine Pinotage
Wouter M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf teen uiters bekostigbare prys.

Eienaars se kommunikasie tydens ons verblyf was uitstekend. Regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer!

Nine Pinotage
Fanus H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit, alles wat nodig is, netjies en gerieflik!

Baie oulike plekkie. Alles in plek wat nodig is. Netjies, modern, gerieflik en privaat. Beveel dit aan definitief!

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie oom en tannie vir die goeie, positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer by ons te hê.

Alles wat mooi is.
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Toppie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toppie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het dit baie geniet om daar te bly.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie, Toppie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en is baie bly jy het ons verblyf geniet.

Nine Pinotage
Jopie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagplek sonder weerga!

Albie en Henlie het ons so vriendelik en gasvry ontvang, dit tel baie na ‘n lang dag se ry! Die geriewe is regtig van die heel beste en ons sal baie graag weer daar oornag.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, oom Jopie. Dit word opreg waardeer!

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Albie en Henlie

Nine Pinotage
Lizelle H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H
Enkelreisiger

Uitstekend.

9 Pinotage is baie prakties en gemaklik ingerig. Alles wat jy benodig, en nog meer, is daar beskikbaar. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelike. Hulle doen moeite om seker te maak alles is in orde.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie Lizelle! Dit was só lekker om jou by ons te akkommodeer. Alle voorspoed vir die pad vorentoe.

Vriendelike groete,
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Fiena G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena G
Saam met vriende

Al die ekstras wat beskikbaar was, was wonderlik. Selfs water en koeldranke en skyfies beskikbaar teen 'n billike fooitjie.

Die beskikbaarheid van water was goed. Versnapperinge was 'n ekstra teen 'n billike tarief. Regtig netjies en skoon met baie inligting beskikbaar. Well done.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie Fiena, vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle by ons te huisves en dankie dat julle ook wonderlike gaste was.

Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Groete,
Albie en Henlie Viola

Nine Pinotage
Lizel H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H
Besigheidsreis

Fantastic!

Good layout, value for money and clean. Friendly owners. Going back in September.

Nine Pinotage's terugvoer

Thank you Lizel!
You were a wonderful guest.
Look forward to accommodating you again in September.

Kind regards,
Albie & Henlie Viola

Nine Pinotage
Shani D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelike diens, baie gemaklike bed.

Ons het net een nag oorgeslaap in Malmesbury vir 'n partytjie. 9 Pinotage was gerieflik geleë, skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap en sal 9 Pinotage aanbeveel vir ander gaste.

Nine Pinotage's terugvoer

Baie dankie Shani vir die positiewe terugvoering en julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste. Plek mooi skoon en netjies agter gelaat en maklik gekommunikeer.
Ons hoop om julle weer by ons te hê in die toekoms.

Nine Pinotage
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinotage-straat 9, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37Zz2ooDZpiaDI09rLcbDC7xaGnOhEOaVmbYhsHHxxYoJJuvaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 12 5 1 5 9 Pinotage Street Malmesbury 7299 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.460951275934 18.740525209822
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!