Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Let asb. daarop dat die eenheid nie volledig vir selfsorg toegerus is nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenheid verbode, maar gaste mag buite rook.
Gaste word gevra om water verstandig te gebruik, aangesien Malmesbury tans waterbeperkings het.
Gaste word finansieel verantwoordelik gehou vir enige skade, ekstra skoonmaak en/of verlies aan die woonstel.
Parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek, maar gaste sal hul voertuie asb. moet skuif wanneer daar in die tuin gewerk word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Pinotage Street, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang