LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nirvana | LekkeSlaap
+10

Nirvana

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R320 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Nirvana is in Struisbaai, net 1 km vanaf die rotsagtige strand, en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kamer het ook twee gemakstoele, 'n yskassie met bottels water, WiFi, en dit lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Let asb. dat die kamer nie 'n TV het nie.

Parkeerplek is beskikbaar. Nirvana is 'n rookvrye instansie.

Nirvana is 2 km vanaf 'n rits winkels en restaurante en 3 km vanaf die hoofstrand waar gaste kan visvang, kajak, branderplankry en sweefski. Gaste kan ook na die pylsterte by die hawe kyk en in seisoen walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan die 4 km na L'Agulhas ry om die Quoin Point-vuurtoring of die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum te besoek. Gaste kan ook die verskeie staproetes soos Spookdraai of Rasperpunt gaan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Nirvana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Nirvana
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nirvana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f24d1992712f21f98b62e316c23e8078d056e42b6b89dd1db88cd8eb30e483924e0cd32d130e324c26ee8758b6b35f8059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 19 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -34.810059190809 20.040552289161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!