Constantia Akkommodasie by Nirvana Cottage | LekkeSlaap
+13
+13

Nirvana Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nirvana-weg 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nirvana Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis met 'n verskeidenheid moderne en eksklusiewe meubels in Constantia. Die kothuis is op 'n privaat eiendom geleë, maar is apart van die hoofhuis. Net die oprit word gedeel.

Die kothuis is onder bome en heeltemal privaat. Daar is slaapplek vir 5 gaste en die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei beddens het 100%-katoenlinne.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, gehalte-eetgerei, breekware, glase en 'n aparte opwaskamer. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Die kothuis maak op 'n privaat binnehof met buitemeubels en Weber-braaigeriewe oop. Parkeerplek is reg voor die kothuis se voordeur beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Nirvana Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nirvana-weg 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999
per nag (plek vir 5)
Vanaf R999
per nag (plek vir 5)
Vanaf R999
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nirvana-weg 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtwLRcTtwGgeGic00iOMSJ1u8sauMoNJJvkOS0wVSMNMEMV6kot?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999  per nag (plek vir 5) 9 Nirvana Way Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -34.024585483487 18.444961398811
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za