Nirvana Houseboat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die vriendelike skippers sal met bagasie en toerusting help.
Die huisbote is 'n entjie vanaf die konstruksieterrein, so geraasvlakke behoort nie 'n probleem te wees nie.
Indien gaste eerder vanaf Langebaan vervoer wil word, kan dit, indien die weer dit toelaat, gereël word.
Die personeel wat aan wal woon, is 24 uur beskikbaar. Hulle sal gaste na en van die boot in 'n ontspanningsboot soos benodig vervoer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang