Nita se Plek
Beskrywing
Die eenheid is geskik is vir 2 gaste or 'n gesin van 4 en het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, suiker, koffie en melk word voorsien. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n hek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel.
Huisreëls
- Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breekskade. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Die eienaar woon op die perseel. - Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is 'n mikrogolf, ketel en 'n gaskookplaat om op kos te maak.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik is vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid kan ook in 2 enkelbeddens omskep word. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, suiker, koffie en melk word voorsien. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n hek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel.
Huisreëls
- Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breekskade. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Die eienaar woon op die perseel. - Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is 'n mikrogolf, ketel en 'n gaskookplaat om op kos te maak.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed is in die sitkamer beskikbaar. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
- Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breekskade. - Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. - Die eienaar woon op die perseel. - Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is 'n mikrogolf, ketel en 'n gaskookplaat om op kos te maak.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hellingstraat 36, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom