Nita se Plek
5 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Nita's Selfsorg-eenheid 1
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel.
- Nita's Selfsorg-eenheid 2
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel.
- Nita's Selfsorg-eenheid 3
- Selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
- Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breekskade.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die eienaar woon op die perseel.
- Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar daar is 'n mikrogolf, ketel en 'n gaskookplaat om op kos te maak.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hellingstraat 36, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom