Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

42 Nivica

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

42 Nivica is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Olifantskop in Langebaan. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte en is ideaal vir 'n kuswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die hele woonstel het digte rolblindings.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike banke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar 'n kragomsetter wat tydens beurtkrag die TV, WiFi en ligte aanhou.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie en om 'n uitsig van die tweede verdieping af te geniet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word voorsien. Die kompleks is naby die Laguna Mall, verskeie restaurante en pragtige strande. Dit is ook 'n kort entjie se stap na Club Mykonos, die naaste strand en Langebaan Gholfklub.

Slaapplek

’n Bespreking by 42 Nivica sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 42 Nivica
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zandalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 42 Nivica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ab53f0516d722dae6d2597cc2371d6092a92447bb4ada263d994a8f6b9f264fcdf8d33eb9f265b099c8d94108c4e2118ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Jon Olafsson Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.050887991743 18.05095903327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem