Njala Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Njala Lodge is 'n volledig toegeruste vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park. Die huis kan gemaklik 14 gaste in 7 slaapkamers akkommodeer.

Die hoofhuis bestaan uit 3 dele: die hoofhuis en 2 vleuels. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers. Die 2 vleuels elk het 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer in die middel. 2 van die slaapkamers in die hoofhuis het dubbelbeddens met skakelbadkamers en 1 van die kamers het 'n slaapbank. In die vleuels het die 1 slaapkamer 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Op die grondvloer is daar 'n groot, oop leefarea wat bestaan uit 'n sitarea, eetkamer, kombuis, koskas en gastetoilet. Die boonste verdieping het 'n groot sitarea en speletjieskamer met tafeltennis en veerpyltjies. Jy kan ook op 1 van die patio's gaan sit en oor die bos uitkyk.

Daar is ook 'n mooi swembad in die binnehof wat tot by die lapa en boma strek. Die lapa het ook 'n binnebraaiplek en 'n kroeg vir kuier as dit reën. Ons het 'n voedingstrog saamgestel om gereelde besoekers soos koedoes, sebras en vlakvarke te lok. Daar is 'n paar hokke vir die ontwykende nagapies in die bome.

Marloth Park deel 'n grens met die suidoostelike deel van die Krugerwildtuin en is relatief naby die Korkodilbrug- en Malelane-hekke vir dagritte. Die huis is langsaan die park en is omring deur welige plantegroei en bome. Daar is verskeie voëlspesies en wild in die omgewing wat jou nou en dan kom begroet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Njala Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 R2 655 per nag (plek vir 14)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za