Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkasa Lupala Tented Lodge

Tentekamp
2-Enkelbed of Dubbelbedtent
Vanaf
Vanaf R5 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tente is op stelte gebou en is strategies uitgelê vir privaatheid. Al die tente het dekke wat uitkyk oor die waterkanaal. Elke tent het 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word as 'n dubbelbed, asook 'n en suite-stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Aandete, ontbyt

Huisreëls

Middagete en kospakkies is beskikbaar teen ekstra koste.

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Nkasa Lupala Tented Lodge kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Alle ander voertuie sal van parkeerplek en sekuriteit voorsien word by die Wuparo Bewarea se kantoor en gaste sal om 12:00 en 13:00 deur die lodge opgelaai word. Daar is 'n vervoerkoste van ND100 per persoon.
Indien gaste nie +264 (0) 811477798 bel om te bevestig dat hulle opgetel moet word nie, sal die kar nie by die ontmoetingspunt opdaag nie. Bel asb. die lodge wanneer jy in Kongola or Karima Mulilo aankom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Gesinstent
Vanaf
Vanaf R5 660
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent is op stelte gebou en is strategies uitgelê vir privaatheid met 'n dek wat oor die waterkanaal uitkyk. Elke tent het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Aandete, ontbyt

Huisreëls

Middagete en kospakkies is beskikbaar teen ekstra koste.

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Nkasa Lupala Tented Lodge kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Alle ander voertuie sal van parkeerplek en sekuriteit voorsien word by die Wuparo Bewarea se kantoor en gaste sal om 12:00 en 13:00 deur die lodge opgelaai word. Daar is 'n vervoerkoste van ND100 per persoon.
Indien gaste nie +264 (0) 811477798 bel om te bevestig dat hulle opgetel moet word nie, sal die kar nie by die ontmoetingspunt opdaag nie. Bel asb. die lodge wanneer jy in Kongola or Karima Mulilo aankom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala-eiland, Nkasa Lupala Nasionale Park, Caprivi, 0000, Zambezi
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8160789fbc7bc511537631d5e941ebec6c7803a74532fa1472616bd72345567126dfe53d1489666768c2fa76392d30ef395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Lupala island Nkasa Lupala National Park 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.329375 23.672084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem