Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkomazi Kruger Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Nkomazi Kruger Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Koos D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Nkomazi Kruger Lodge, vreeslike vriendelike diens en baie skoon, sal beslis weer daar oorbly.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janine D
Besigheidsreis

Vriendelike diens, gerieflike kamer.

Vir die prys word 'n baie hoër standaard verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanie N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

The room I booked was D3, but they put us in E3. We showered with cold water, the geyser was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nkomazi Kruger Lodge se terugvoer

Dear Sanie,
Thank you for your feedback. We apologise profusely for the inconvenience regarding the geyser. We have given attention to matter.
Looking forward welcoming you back.
Regards and blessings
George GM & Team

Nkomazi Kruger Lodge
Reinette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L
Gesin met klein kinders

Netjies skoon en baie vriendelike staf.

Pragtige plek. 5 Ster diens. Veilig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria Aletta N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Aletta N

Dit was baie netjies en baie pragtig.

Die personeel by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was pragtig sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delisile M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delisile M
Gesin met tieners

Amazing.

Had a great stay with my family! Will surely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustige omgewing, netjies en goed toegeruste en versorgde eenheid. Gerieflik naby N4.

Heerlik rustige omgewing. Pragtige uitsig. Netjies en goed toegeruste en versorgde eenheid. Genoeg gerieflike en veilige parkeerplek. Gerieflik naby N4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting en netjies.

Het dit baie geniet. Pragtige netjiese plek en 'n lieflike dam en water om jou. Kan net rustig lê by swembad of visvang. Naby wildtuinhek as jy vir die dag wil diere gaan kyk. Lieflike braai area op houtdek by dam. Maklike toegang van N4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore Plaas 207, Rockvale Ridge Lodge, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf53f9f045a450942d9ea790581fcf8ec91dfeb80fd5b687ee41b208aa95c9de055f464367bd0a7c13d5e09b3e89c9528884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Strathmore Farm 207 Rockvale Ridge Lodge 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.524444506562 31.409242898299