- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nkosazana Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in Carrington Heights, Durban. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale plek om oor te bly wanneer julle die omgewing wil verken.
Verblyf by Nkosazana Guest House beskik oor unieke kamers. Elke kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte privaat badkamer. Daar is ook 'n kluis vir waardevolle items, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt is by die tarief ingesluit.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Nkosazana Guest House is naby restaurante en winkels in die omgewing en 11 km vanaf die Golden Mile-strand en uShaka Marine World. Die gastehuis is sowat 44 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ntombemhle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nkosazana Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Kinmont Crescent, Carrington Heights, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang