16 gaste
8 slaapkamers
12 beds
7 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nkwazi Cottage is 'n lieflike selfsorghuis wat op die strandfront van Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal geleë is. Dit is die ideale omgewing vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie wat 'n pragtige see-uitsig bied.
Dié huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers, 7 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die oorblywende 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Drie van die badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en 3 het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die laaste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, vrieskas, broodrooster, 'n ketel, eetgerei, breekware, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na etenstafel met sitplek vir 12. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv Premium en gratis WiFi.
Buite is 'n etenstafel met sitplek vir 10, stoele, swembad en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 77 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nkwazi Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang