No 1 Dicks Street Apartment
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie verblyf beskik oor 2 eenhede, Eenheid A en Eenheid B.
Eenheid A is 'n groot eenslaapkamer-eenheid met stylvolle meubels, 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is lugversorging en 'n lessenaar in die eetarea. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat na die privaat stoep met 'n lieflike braai-area, pizza-oond en meubels lei.
Eenheid B het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf, yskas en ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n pizza-oond en gaste kan die slim-TV en gratis WiFi gebruik.
Gaste het ook toegang tot 'n sitarea, asook 'n buite-sitarea met stoepmeubels en braaigeriewe.
Hierdie eenheid is binne stapafstand van die middedorp, koffiewinkels, restaurante en petrolstasies.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink No 1 Dicks Street Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal