Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Sands Unit 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 7 resensies vir Kei Sands Unit 3
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.4/5
Riana T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana T
Gesin met klein kinders

Kei Sands het 'n ongelooflike ligging en sal weer kom, net na 'n ander eenheid.

Die ligging, onderhoud aan die kompleks en Wendy se kliëntediens was puik. Die eenheid kort egter aandag. Dit is maar karig toegerus, donker, beknop en veral baie oud-modies. Bv. Geen hakke vir handdoeke, tafeldoek vir tafel buite, glase wat pas en enige iets "moois" nie. As jy in die eenheid is sal jy nie sê jy is by die see nie, eerder in die bosveld. Dit is uiters bedrukkend. Die meubels in die sitarea is lomp vir die spasie. As kleiner meubels in ligter kleure soos wit en blou gebruik word sal dit 'n heel ander gevoel gee. Bruin, oranje en Afrika-kussings pas net eenvoudig nie by dié wonderlike see-ligging nie. Die ligging, gras, diens en swembad regverdig die prys, maar definitief nie die eenheid nie. Dit kan basies wees, maar kan die ervaring definitief meer positief maak as dit lig en lekker is - en dit voel asof jy wel by die see is. Dit was baie neerdrukkend binne. Niks van die eetgerei en breekgoed en plekmatjies pas bymekaar nie, ook nie eers die 2 badmatjies of bedmatjies en beddegoed en handdoeke nie. Hoe sit mens oranje handdoeke by blou beddegoed in die hoofslaapkamer met 'n bruin en swart mat voor die bed? Die gordyne is ook oudmodies. Die binnenshuise versiering kort regtig aandag. Beddegoed en handdoeke is dun en uitgewas. Ongelukkig tel dit hoe 'n plek lyk en "voel" ook. As mens buite en op die stoep is, is dit lekker, maar andersins nie. Die stoof, braaipan en broodrooster lyk ook naar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene V
Gesin met klein kinders

Baie geniet, veral vir die kleinkinders omdat dit by die strand is.

Groot pluspunt is die inverter met die baie loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is perfek - maar die eenheid kort dringende opgradering. Geen WiFi, beddegoed en res van die inhoud is verouderd en in sommige gevalle regtig nie op standaard nie.

Beddegoed is verouderd - res van die eenheid benodig dringende opdatering en gradering. Sal dringend moet aandag gee. Nie die prys werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sixolile F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sixolile F
Saam met vriende

Fantastic weekend.

Enjoyed the nature and its beauty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel P
Gesin met tieners

Nie geskik vir baba nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Zane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant yet disappointing.

The accommodation was overpriced for what it offered. No argument the location excellent, but for the price you would at least expect an AC in the main bedroom. There is a games room, but you have to take your own table tennis set and darts. No cell phone reception in the apartment, have to walk to the braai area. There is a restaurant conveniently situated about 50 m from 3 Kei Sands with delicious meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-weg 7, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45e51a57f0195d80acb766015442140679b9a46af28e3e811e7b18f823cb78c72dc937d700bb8e3989fa79e383dc88630f26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 7 5 1 4 7 Neptune Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68404976855 28.38059976697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem