- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balooga 36, Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Balooga No. 36 is deel van 'n veilige kompleks net oorkant die pad vanaf die strand. Die kompleks se ligging is uitstekend met ongelooflike see-uitsigte.
Dié eenheid op die eerste vloer het slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Die 2 kleiner kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n TV-stel met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude gasbraaigeriewe. Dié area bied 'n ongelooflike see-uitsig.
Die kompleks is ten volle omhein met outomatiese hekke en 24 uur-sekuriteit. Daar is 'n swembad in die kompleks en 2 oop parkeerplekke vir die eenheid se gebruik.
Daar is geen geboue voor die woonstel om jou uitsig te belemmer nie. Margate se Blouvlag-hoofstrand is net 'n kort entjie se stap ver en die strand reg voor die eenheid is 'n uitstekende visvangplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Balooga No. 36 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 140
Jaar gelys 8
Ligging
- Balooga 36, Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Balooga No. 36 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balooga 36, Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom