Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balooga No. 36

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal dieselfde tarief as volwassenes.
Skottelgoed kan gewas word teen R100 per dag.

Die akkommodasie sal geensins aan persone onder 21 jaar verhuur word tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Alle besprekings moet ten minste 1 week voor die inklokdatum volledig betaal wees. 50% van die volle bedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet 1 week voor die inklokdatum direk aan Zest Holidays betaal word. Indien jy minder as 1 week voor aankoms bespreek is die volle bedrag onmiddellik betaalbaar.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Die volume van musiek en geraas moet ten alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word. Ons akkommodasie is nie geskik vir gaste wat beoog om luidrugtige musiek of speletjies te speel, of partytjies van enige aard te hou nie. Indien jy ander gaste of permanente inwoners steur kan jy uitgesit word sonder terugbetaling.
Inkloktyd streng na 13:00. Uitkloktyd streng teen 10:00.
Troeteldiere is streng verbode. Gaste wat met troeteldiere van enige aard opdaag sal uitgesit word aangesien dit teen die beheerliggaam se beleid indruis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balooga 36, Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NTBkZWQ3LTkyNzctNDhjNi1hZTk4LWNiZjc5NWFhNTVjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 36 Balooga Marine Drive 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.867843988727 30.36977827549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem