LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No. 4 Duke Street | LekkeSlaap
+48

No. 4 Duke Street

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir No. 4 Duke Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mohamed Riyaad R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Riyaad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for a couples getaway, Flat number 1 is perfect.

Great place, only missing an air-conditioner, the bathroom is a bit small but no complaints, host (Natalia) was awesome, ready at a moments' notice if anything was needed, will definitely use this place again.

Johan O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie sentraal geleë. Goeie waarde vir geld.

Anel P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieplek met klein kinders.

Alles was netjies en skoon. Hou van privaatheid en diens was uitstekend. Voorstel: dalk so een keer se ruiling van beddegoed en handdoeke. En ook 'n braaiskoonmaak. Vir langer verblyf dalk skoonmaakdienste teen ekstra koste natuurlik. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief terugkeer.

Lindie V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie mooi, netjies en gerieflik.

Siellie E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Picture perfect

It was the perfect little place for us. Had everything we needed and more! Nathalia and Nicolas was the perfect hosts. Felt at home the moment we stopped there.

Frans M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Enkelreisiger

Uitsonderlik gasvry en vredevol.

Woning baie gerieflik. Braaigeriewe. Baie netjies en stil. Wonderlike gasvryheid. Genoeg parkeerspasie.

Jose H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff very friendly and helpful. Thoroughly enjoyed our stay. Will be back next year.

Staff are very helpful.

Harry S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Pleasant, safe and cheap.

The place is in a quiet area, the customer service was friendly and fantastic, the place was spotlessly clean and worth every cent it cost.

Elizabeth N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Asemrowend en netjies ingerig.

Eienaar baie vriendelik, en pragtige persoonlikheid.

Catherine P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons het heerlik gekuier by Duke Straat. Alles is mooi, netjies en skoon. Die plek het als wat mens nodig het.

Rianique L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

No. 4 Duke Street was 'n belangrik deel van ons ongelooflike vakansie in Mosselbaai. Jy kan kom en gaan soos jy wil en hulle is groot op privaatheid. No. 4 Duke Street is op die perfekte plek geleë. Sal defnitief No. 4 Duke Street voorstel.

Priscilla M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best.

To Nathalia host and owner Nick, your friendliness, kindness and welcoming nature made us feel right at home. Thank you for everything.

Johan L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie skoon en netjies. Baie goeie diens.

Noluthando B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando B

Lovely place.

Loved the area. Beautiful and quiet. Friendly people as well.

Thys G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Gewens ons kon langer bly.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels en geskiedkundige besienswaardighede en dit is maklik om die see daarvandaan te bereik. Die woonstel is gerieflik ingerig met selfs 'n wasmasjien en droër. Ons beveel dit sterk aan.

Vanessa R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Enkelreisiger

Baie lekker sentraal geleë - die plek het 'n "home feeling".

Die eenheid was goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het vir my week se verblyf. Lekker veilig en privaat met veilige parkering.

Charles S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker kuierplek. Alles is naby.

Jakes P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld en aangename hulpvaardige mense

Baie mooi plekkie. Baie sentraal.

Lindsey C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like a home away from home.

Tranquillity at its best.

Marco M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die beste ooit.

Ons het onsself gate uit geniet, perfekste ooit, mooi view van Mosselbaai.

Cathy B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees, het alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang vakansie.

Baie lekker ingerig, hulle het aan als gedink vir 'n kort of lang blytyd. Vriendlike diens en het moeite gedoen om seker te maak ons weet waar alles is en het hulself beskikbaar gestel indien mens iets sou benodig.

Emil B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie die eienaar ontmoet nie, maar andersins was ons verblyf lekker. Die badkamer is redelik beknop, maar aangesien dit net twee maal per dag gebruik word, het dit ons nie gepla nie.

Ons het gaan kyk of ons permanent daar wil woon.

Danie J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en cosy plekkie.

Lekker geslaap. Lekker gebly. Veilig en rustige. Waarde vir geld.

Rudie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Ons het werklik tuis gevoel. Kon heerlik ontspan en geniet. Mooi omgewing. Vriendelike gasheer. Dit was 'n lekker belewenis.

Deon S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus en netjies. Lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Denise O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very nice welcome. Lovely, clean and quiet accommodation. We definitely will be back on the next visit to Mossel Bay.

Orisha P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orisha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig, ontspanningsgeriewe, veilig etc.

Sien sterre.

Koos S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Enkelreisiger

Skoon, netjies en puik diens. Dankie Nick!

Van ontvangs tot vertrek was alles in plek. Sal beslis weer daar wil gaan bly!

No. 4 Duke Street's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Koos.

No. 4 Duke Street
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320  per nag(plek vir 2) 28 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!