No 5 on Franschoek
Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franschoek-laan 5, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 240R744 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n rustige woonbuurt, noord van Johannesburg. Slegs 'n paar minute van die kantoorkomplekse en besighede in Rivonia, Sunninghill, Woodmead, Sandton en Fourways.
Nicki en Mary bied uitstekende akkommodasie aan reisigers, wat na Sandton, Gauteng, in Suid-Afrika reis. Hier kan hulle in rustigheid en veiligheid ontspan, weg van die stad se gedruis.
No 5 on Franschoek bied gaste luukse kamers, elk met 'n individuele styl en dekor, privaat ingange, koningingrootte-beddens en en suite-storte. Dit is toegerus met DStv, 'n yskas met 'n eerlikheidskroeg, mikrogolf, haardroër en 'n gasvryheidskinkbord met tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Kontinentale of Engelse ontbyt word daagliks bedien, daar is veilige parkeerplek op die perseel en wasgoed- en droogskoonmaakgeriewe is beskikbaar op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Franschoek-laan 5, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink No 5 on Franschoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franschoek-laan 5, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
- Geen kinders onder 12