LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No 7 GA Watermeyer | LekkeSlaap
+10

No 7 GA Watermeyer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid op 'n residensiële perseel, maar apart van die hoofhuis, in Bloemfontein. Die perseel is teen 'n koppie in die stil woonbuurt, Langenhovenpark, naby winkels en restaurante.

Dié sonnige eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, lugversorging, spieëlkas of lessenaar, platskerm-TV met DStv en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Verder is daar verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die pragtige tuin ontspan of swem. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by No 7 GA Watermeyer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir No 7 GA Watermeyer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ga Watermeyerstraat 7, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe236cc37269502f85f0b6bc9c0ea65b1bee1431703b671d1d1b43c069555dd70161b4165543abbbf20e2861621de0806c853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 7 Ga Watermeyer Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.096237034611 26.149872080357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!