Franschhoek Akkommodasie by No 7 Village du Reservoir | LekkeSlaap
+17
+17

No 7 Village du Reservoir

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoirstraat, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

No 7 Village du Reservoir is 'n gesellige selfsorgkothuis wat in 'n stil hoekie van 'n veilige, privaat kompleks in Franschhoek geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is lugversorging in albei kamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die gemaklike sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n gedeeltelik beskutte patio met stoepmeubels, braaigeriewe en berg-uitsigte. Parkeerplek is op die perseel in 'n motorhuis beskikbaar.

Let asb op: Geen swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by No 7 Village du Reservoir sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Reservoirstraat, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoirstraat, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMjdkOTVmLTUyYTUtNGNhYS04OGUxLWNjMGRiYmI5YzgwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) Reservoir Street Village du reservoir Estate 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.910099422155 19.124719772353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za