Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 9 Keurboom

Woonstel 1
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 1 is 'n kompakte eenheid met 'n moderne kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Gaste kan kies tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die woonstelle se dekor is stylvol met skoon, wit perkallinne om jou verblyf gerieflik en onvergeetlik te maak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met 'n volledige versameling DStv-kanale, WiFi, 'n alarmstelsel en kluise. Braaigeriewe is by elke woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek van die straat af.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 2 het 2 slaapkamers. Gaste kan in elke kamer kies tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Dis perfek vir 'n paartjie met 2 kinders of 2 paartjies wat nie omgee om 'n badkamer te deel nie. Die woonstelle se dekor is stylvol met skoon, wit perkallinne om jou verblyf gerieflik en onvergeetlik te maak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met 'n volledige versameling DStv-kanale, WiFi, 'n alarmstelsel en kluise. Braaigeriewe is by elke woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek van die straat af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb96bd34a0b1ee60474237efe5766d4a70420380b4f983fd839f6fcc3f914f6d41943271fb5bf554820c607a7f5338bbbe1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 9 Keurboom Road Corner Keurboom and Aberdeen Roads 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972453 18.473952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem