Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 9 Umdloti

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 9, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 695 R1 441 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

No 9 Umdloti is 'n woonstel met 3 verdiepings en 2 stelle trappe in die Umdloti Canabas-kompleks by die strandfront. Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n pragtige see-uitsig.

Dié woonstel is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die sitarea het 'n TV met Netflix en lei na 'n balkon wat 'n prentjiemooi uitsig oor die see bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby verskeie restaurante en 'n paar winkels, en is sowat 10,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by No 9 Umdloti sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir No 9 Umdloti
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 9, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink No 9 Umdloti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 695
R1 695 R1 441
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 9, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa784c5660d4ae5071a3d1303a4a0edd282a7389e93321f17596746b467692d0f3c110ae6ea463fd5c0ab87ec3fdd28e020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Cabanas, Unit number 9 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.672074 31.116454