Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kombuisie het verhit- en eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir semi-selfsorg of slegs verblyf.
Huisreëls
Die kamers is nie vir selfsorg toegerus nie, maar het slegs verhit- en eetgeriewe.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 'n gesin en het 'n koninggrootte-bed en 2 driekwartbeddens, 'n tweesitplekbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en twee wasbakke, en daar is ook lugversorging. Die kamer bied ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf, ketel, potte, panne, bekers, glase, borde, kleinbordjies, papbakkies en eetgerei insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir semi-selfsorg of slegs verblyf.
Huisreëls
Die kamers is nie vir selfsorg toegerus nie, maar het slegs verhit- en eetgeriewe.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang