LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nobis House | LekkeSlaap
+17

Nobis House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Nobis House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lucas C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas C
Enkelreisiger

Was 'n baie lekker ervaring. Baie goeie diens van begin tot einde.

Fantasties geleë naby alles.

Nobis House's terugvoer

Baie dankie, Lucas!
Hopelik keer alles aanstons terug na normaal en kan julle lekker kom kuier.
Veilig bly,
Nancy.

Nobis House
Emma O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma O

Great overnight for people with pets.

Great accommodation, centrally located, friendly and accommodating host.

Nobis House's terugvoer

Dankie Emma
Wat 'n mooi 'review'! Was heerlik om julle hier te hê.
Bly gesond en veilig- tot ons weer sien
Nancy

Nobis House
Hugo V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Pragtige mooi kamers met alles wat jou hart begeer.

Baie sentraal, mooi verblyf.

Nobis House's terugvoer

Baie dankie Hugo, maak my hart lekker klop as ek sulke mooi terugvoer kry!
Veilig bly tot ons weer sien!

Nobis House
Johane V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V

Gasvryheid, goeie diens, goeie ligging en baie netjiese gasthuis.

Wonderlike ontbyt en die lekkerste aandetes, skaapbredie en malvapoeding.

Nobis House's terugvoer

So dankbaar julle het lekker gebly.
Altyd lekker om sulke wonderlike resensies te kry.
Veilig wees!

Nobis House
Karen K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Netjiese plek en vriendelike diens.

Goed geleë naby alles.

Nobis House's terugvoer

Baie dankie Karen vir die pragtige woorde.
Altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel!
Seënwense vir julle pad vorentoe.
Nancy

Nobis House
Gonda L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda L
Gesin met tieners

Wonderlik.

Skoon, ruim kamer en baie vriendelike personeel en eienaar.

Nobis House's terugvoer

Dankie Gonda!
Maak 'n mens se hart warm klop om sulke mooi terugvoer te kry.
Hoop ons sien julle gou weer.

Nobis House
Mardine K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardine K
Gesin met tieners

Mooi netjiese plekkie, baie sentraal geleë in Bloemfontein.

Die 4-bed-kamer is ruim, netjies en goed toegerus. Die gasvrou het baie moeite gedoen en herhaaldelik 'n probleem aangespreek met ander gaste wat net buite ons kamer by die swembad gekuier het met harde musiek. Ons was tevrede met hoe sy dit hanteer het.

Nobis House's terugvoer

Dankie Mardine, vir julle mooi terugvoer.
Om ons gaste tuis te laat voel in 'n veilige rustige omgewing is die hele doel.
Ek is so bly julle het lekker gebly.
Tot weersiens, veilig bly.
Nancy

Nobis House
Paul S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Nobis se ligging is absoluut 'n wenner!

Nobis is waarde vir geld! Die gastehuis is netjies ingerig en bied alles wat nodig is. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Uitstekende ontbyt! Ek sal weer daar bespreek.

Nobis House's terugvoer

Dankie Paul vir die wonderlike terugvoer - altyd lekker om nuwe gaste te leer ken!
Voorspoed en seën vir julle pad vorentoe.

Nobis House
Lizelle S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Baie oulike plekkie. Baie goed ontvang. Die kamer se kombuisie was onverwags maar heerlik om te gebruik. Stort en ingang by badkamer is net baie klein vir groter mense.

Nobis House's terugvoer

Dankie Lizelle
Ons is so bly julle het lekker gebly!
Seënwense op julle pad
Nobis House
Nancy

Nobis House
Ineke G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ineke G
Gesin met tieners

Baie sentraal geleë en lekker verblyf vir baie bekostigbare verblyf.

Sal Nobis sterk aanbeveel.

Nobis House's terugvoer

Dankie Ineke vir die lieflike kompliment.
So dankbaar julle het lekker gebly.
Tot weersiens.
Nancy

Nobis House
Suenette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suenette B
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang.

Redelike goeie waarde vir geld.

Nobis House's terugvoer

Dankie Suenette, ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle weer.
Groete
Nobis House

Nobis House
Petrus D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek, alles wat benodig word en die gasvryste gasvrou in 'n lang tyd ontmoet. Baie baie dankie.

Nancy die gaafste vrou, het ook na my kleinkind van 9 omgesien terwyl my man in hospitaal was.

Nobis House's terugvoer

So dankbaar dit gaan goed met jou man!
Dit was 'n plesier om jou te help met klein rakker. Kinders is vir ons kosbaar.
Dankie vir die pragtige repliek - ek waardeer dit opreg!!

Nobis House
Marle S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle S
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en waarde vir geld.

Baie goed, waarde vir geld! Als wat jy nodig het is in die kamer.

Nobis House's terugvoer

Dankie Marle
Dit was so lekker om julle te ontmoet! Hoop julle kuier gou weer.
Groete
Nancy

Nobis House
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 41, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvDbEQuGoLBfSvAlseGIXjp5lkglZFx7UiyOGgr0uXvwjbd1I0Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 41 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.113873814726 26.199642069941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!