8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Storms River, 6400, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nog N Somer is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in 'n privaat oord in Eersterivierstrand, Stormsrivier. Dit spog met 'n panoramiese see-uitsig, is net 'n entjie vanaf die strand en dis ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers word gedeel en een het 'n bad en die ander een het 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek vir ontspan en spog met 'n uitsig oor die see.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n houtdek met sitplek lei en daar is 'n onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die huis het rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings. Fynbos Golf & Country Estate en staproetes is naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 186
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 85 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Storms River, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink No 85 Nog n Somer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Storms River, 6400, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang