LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noko Lodge Mabalingwe | LekkeSlaap
+37

Noko Lodge Mabalingwe

7 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela-Bela. Dié rustige omgewing is baie privaat en stil en gaste kan die inheemse fauna en flora van die omgewing geniet.

Die lodge is gemaklik ingerig en beskik oor 3 en suite-kamers met lugversorging en slaapplek vir tot 6 gaste.kan slaapplek vir 6 gaste bied.

Die oopplan-leefarea/-kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof/oond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met volle DStv. Op die patio is daar buitemeubels waarop gaste kan ontspan en ook 'n privaat braai-boma.

Gaste kan die wild wat vrylik om die eenheid rondbeweeg, bewonder. Die reservaat is baie veilig met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Noko is stapafstand van warm- en kouewaterswembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt en 'n plaaswinkelgeleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Noko Lodge Mabalingwe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Noko Lodge Mabalingwe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Noko Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
was R1 600
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwOGRkZjkwLTAzZGItNDc1My1iMjc1LWNjODJhODY0ODJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 360  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.854361111111 28.055194444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!