Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noko Lodge Mabalingwe

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Noko Lodge Mabalingwe
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sue B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue B
Gesin met klein kinders

Great stay!

We enjoyed it very much, the wildlife that visited Noko was great. The pool is just the right size for 6-8 people. The house was clean and everything we needed was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hello Sue,

Thank you for your review and rating. We're happy that you enjoyed your stay. We hope to see you visit us again.

Regards,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Ronald G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald G
Gesin met tieners

Onvergeetlik, rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly. Noko Lodge Mabalingwe is naby die swembad, tennisbaan en ander geriewe wat dit baie gerieflik maak as jy kinders het. Ons het die diere, voëltjies en natuur rondom die lodge baie geniet. Ons sal vir seker weer daar wil gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Ronald

Dankie vir ons goeie resensie.
Ons bly julle dit geniet om by ons te kuier.
Sien julle gou weer.
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Adri O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O
Gesin met tieners

Relaxing and enjoyable.

Lovely setting with comfortable and well-appointed accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Good day Adri,

We're happy you enjoyed your stay and we hope to see you visit us again in the future.

Thank you for the good review.

Regards,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Sal verseker weer terug gaan Noko Lodge Mabalingwe toe, rus vir die siel.

Noko Lodge Mabalingwe was alles waarvoor ons gehoop het. Pragtig, netjies en skoon met 'n luilekker kuier stoep. Linne uit die boonste rakke! Olifante kom drink so paar meter weg by dammetjie, wat 'n ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Erna,

Baie dankie vir julle besoek aan Noko. Julle het lekker gekuier en die olifante het ook kom kuier. Ons hoop ons kan julle weer terug verwelkom.

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.

Groete,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Kim E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E
Gesin met klein kinders

We loved our stay at Noko Lodge Mabalingwe. Beautiful, well-equipped house.

Our stay at Noko Lodge Mabalingwe was cut short due to the fires at Mabalingwe. Before that, we had the most wonderful time. Animals right on our doorstep. Beautiful house with three full bathrooms. Comfortable beds. Very well-equipped kitchen. We can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en lekker.

Noko Lodge is 'n pragtige en baie netjieste plek wat ek vir enige persoon kan aanbeveel, die ligging is ook baie mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Nico

Baie dankie dat jul by ons kom kuier het.
Bly jul het kuier geniet
Dankie vir mooi resensie
Hoop ons kan jul gou weer terug verwelkom

Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Karen W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Comfortable and very well equipped.

Most enjoyable stay, buffalo passed within 25 metres of the house one evening, very exciting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hello Karen

Thank you for your visit and good review.
So happy you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back soon.

Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Zanel H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel H
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie!

Dankie vir 'n lekker wegbreek! Naby alles, netjies, en alles wat jy nodig het. Die diere kom kuier graag by die huisie. Ons sien julle verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Zanel

Baie dankie waardeer julle terugvoer
Ons bly julle het lekker gekuier by ons
Sien uit na jul volgende kuier
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Runelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runelle P
Gesin met tieners

Fantastiese tyd saam met familie in 'n ongelooflike huis.

Noko Lodge is 'n droomwoning in die bosveld. Die huis is baie netjies met alles wat mens kan nodig kry en meer. Die huis is ruim met luukshede wat mens nie verwag nie en die gasbraaier tydens 'n onverwagse reënbui was 'n wenner. Die huis is smaakvol met gemaklike beddens en kwaliteit beddegoed en handdoeke. Ons het baie diere gesien vanaf die stoep en die kinders kon swembad toe stap. Leonita se diens en gasvryheid en die hele bespreking en inboek proses was uitstekend. Ons sal sonder twyfel weer by Noko Lodge gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Middag Runelle

Dit was vir ons heerlik om julle gesin by ons te verwelkom

Bly julle het die kuier geniet.

Baie dankie vir mooi en goeie terugvoer.

Sien uit om julle weer te verwelkom.

Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Corlia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L
Gesin met klein kinders

Noko Lodge Mabalingwe is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek!

Ons het 'n wonderlike langnaweek gehad by Noko Lodge. Die huis was pragtig en ruim met alles wat ons nodig gehad het. Dit was fantasties om elke oggend te kon sit en kyk na die bokke en vlakvarkies wat kom kuier het op ons voorstoep. Dudu het elke oggend ons huisie kom netjies maak en was baie oulik. Leonita, ons host, se kommunikasie met ons was puik van die oomblik wat ons die bespreking gedoen het en sy het alle kaarte en vorms voor ons aankoms deurgestuur, selfs die "load shedding schedules". Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal verseker weer teruggaan vir 'n kuiertjie. Wens ons kon elke naweek Noko Lodge toe gaan! Tien uit tien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Corlia
Baie dankie vir mooi resensie.
Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Annique B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique B
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker en waarde vir geld.

Baie doendinge by Mabelingwe vir geld waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Annique, dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het die kuier by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Selaelo T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Selaelo T
Saam met vriende

Had a great stay, the owner made us feel welcomed.

The owner should make Wi-Fi available and a private pool on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thank you for your feedback. We are installing a pool next year. You can not get better 24hr security in Mabalingwe 24hr patrols. We are considering Wi-Fi, although people visit us to get away and enjoy nature.
Regards,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Rentia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Gesin met tieners

Fantasties. Diere op jou voorstoep.

Dankie Leonita, ons gesin het so waar 'n onvergeetlike naweek gehad by Noko Lodge Mabalingwe. Julle plekkie is mooi en netjies en toegerus met als wat ons nodig gehad het en skoonmaakdienste ook puik. Om 'n kuiertjie van al die diere om jou te kry was amazing, wat meer kan mens voor vra? Dankie ook vir al jou vriendelike diens. Ons sal vir seker weer jul plekkie kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Uitstekende, wel-toegeruste verblyf.

Dit was 'n wonderlike week se vakansie - die buffels wat ons watergat besoek het die eerste aand, die olifante die tweede aand en die deurloop van njalas, koedoes en die vlakvarke, het gemaak dat ons nie eers nodig gehad het om te gaan wildrit nie. Die plek het alles wat ons benodig het - genoeg breekgoed en eetgerei, goeie beddens en linne en die skoonmaakdiens is puik. Definitief aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Elsa vir mooi resensie, ons is bly julle het jul wegbreek by ons geniet.

Hoop ons kan jul terug verwelkom na Noko in toekoms.

Groete,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Anthonet P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonet P
Gesin met klein kinders

Rustige natuur-ervaring met ook genoegsame aktiwiteite.

Absoluut heerlik. Stil in die natuur, maar steeds genoegsame aktiwiteite vir die kinders en avontuurlustiges. Lekker dat jy met jou eie voertuig op wildritte kan gaan. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Anthonet.

Bly julle het jul wegbreek by ons geniet.

Dankie vir goeie terugvoer.

Hoop ons sien jul gou weer.

Groete,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Karien H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H
Saam met vriende

Gemaklik, net wat mens soek.

Baie lekker plek, goed geleë en netjies. Diens fantasties. Skottelgoedwasser kort bietjie aandag en vrieskasrakke werk nie lekker nie. Maar andersins baie geniet en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker huis met baie dierelewe.

Die huis het als wat mens nodig het en is baie gemaklik met klein kindertjies. Diere kom tot baie naby die huis. Jy kan stap na die winkeltjie en speelarea vanaf die huis. Sal enige tyd teruggaan na die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

More Monique

Ons sal jul verseker graag weer wil verwelkom.
Baie dankie vir mooi en goeie terugvoer.

Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Jenny B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Beautifully neat and clean accommodation with everything you could possibly need included.

Great relaxing weekend getaway spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Jenny

Thank you for your positive feedback.
We happy that you enjoyed your stay and hope to see you visit us again.

Regards,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Daphne C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne C
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay.

The unit is close to amenities and animals roam very close by. We had elephants feeding within a couple of meters from the unit, which was amazing. We also saw kudu, warthog, nyala and impala from the stoep. The one thing I would say is that the pillows on the beds are extremely hard. So if you like a softer pillow, take your own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Thank you, Daphne, for your feedback. I am glad you enjoyed your visit. We put in a new cushion into all rooms sorry that they were not comfortable.
Hope to see you visit us again.
Regards
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Marissa C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa C
Saam met vriende

Beste tyd.

Beste ligging en waarde vir geld. Baie netjies. Ons sal definitief weer daar 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marioleen O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marioleen O
Saam met vriende

Wonderlike ervaring in die natuur. Beslis ’n moet!

Die olifante het ons die naweek kom groet by die kamp. 'n Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Dankie Marioleen.
Bly hule het lekker gekuier en die Olifante se kuier geniet.
Dankie vir jou mooi en goeie terugvoer.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms/
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Adele B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

Heerlik en baie lekker.

Ons het baie lekker, gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Adele, bly jul het jul besoek geniet.
Hoop ons sal jul weer terug kan verwelkom.
Groete,
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Netjiese huis.

Baie goed ingerig, met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Ons baie bly jul het lekker gekuier by ons.
Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Baie dankie vir mooi resensie.

Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Elize O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met vriende

Ongeloflike lekker wegbreektydjie

Die eienaar was behulpsaam met alles van die begin tot die einde. Die chalet/huis is mooi, netjies, skoon en is grerieflik gemeubileer met alles wat mens nodig het. Dis waarlik een van die gerieflikste plekke waar ons nog tuis gegaan het. Met ons aankoms het dit 'n verwelkomende atmosfeer geskep. Ons het heerlik in die boma gebraai en gekuier. Die besoekende diere om die huis was 'n bonus. ’n Heerlike, gerieflike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E
Gesin met tieners

Ons het heerlik ontspan.

Noko lodge was netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Yolandi, vir goeie terugvoer.
Ons bly julle het julle kuier geniet.
Ons sien defnitief baie uit na julle volgende kuier.
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Shelise W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelise W
Saam met vriende

Die plekkie is baie netjies, skoon en ruim. Beste diens, ons het dit baie geniet. Mabalingwe is baie mooi!

Oms sal beslis weer gaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hallo Shelise
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sal julle graag weer verwelkom by Noko.
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Henda A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda A
Saam met vriende

Netjies en ten volle toegeruste eenheid.

Sal enige tyd weer by Noko Lodge gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Henda
Baie dankie vir positiewe terugvoer
Ons sal julle sal julle graag weer verwelkom by Noko Lodge
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Heino B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino B
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Wat ’n naweek! Was regtig baie lekker. Die olifante het ons besoek en die boma-kuiers was net op ’n ander vlak. Die eenheid is ingerig met alles en nog meer. Bring met eie klere, kos en koeldrank en jy is sorted. Het dit verskriklik geniet. Sien julle Desember weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Middag Heino
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Baie bly julle die kuier geniet.
Ons sien baie uit om julle terug te verwlkom in Desember .
Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Suzette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige, netjiese en gemaklike plek met alles wat ons nodig het.

Baie dankie vir die pragtige blyplek. Dit was heerlik om net 'n week te kon ontspan met alles wat jy nodig het. Die eenheid is daagliks mooi skoongemaak, en met elke kamer met eie air con en eie badkamer, is 'n lekker bederf. Ek kan dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Suzette vir jou positiewe terugvoer.
Bly julle dit geniet. Ons hoop julle kom kuier gou weer Noko Lodge

Groete
Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Winnie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie C
Gesin met klein kinders

Clean and safe.

Besides the load shedding and water problems from elephants breaking the water pipes, everything about the stay was perfect. There's and air conditioner in every room, kitchen has all that’s needed. Owner specially phoned on the date of checkout to tell me that there’s no need to rush and leave, as checkout time stated is at 10:00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Winnie,

Thank you for your positive feedback and review. We are sorry about the load shedding and water problems.
Happy you enjoyed your stay and hope to welcome you back in future.

Leonita

Noko Lodge Mabalingwe
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bokao T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokao T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was on point.

For sure am I going to come back with the whole family. We really had a good time. Time of our life. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Bokoa,
Thank you for the positive review. We are so glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to welcome you back.
Regards,
Rosa

Noko Lodge Mabalingwe
Chris D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met tieners

Perfekte plek om te rus.

Die lodge is perfek ingerig, en het alles wat jy benodig. Ons het heerlik gebly. Die boma is wonderlik en mens kan vir ure daar om die vuur kuier. Sal beslis in die toekoms weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by ons welkom te heet.

Vriendelike groete,
Rosa v.d Merwe

Noko Lodge Mabalingwe
Desiree V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die huis het absoluut alles wat nodig is. Baie gerieflik en smaakvol gemeubileer. Ons kan regtig nie oor enige iets kla nie, behalwe die stortkoppe wat nie behoorlik spuit nie. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Beste Desiree,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by Noko welkom te heet.

Vriendelike groete,
Rosa v.d Merwe

Noko Lodge Mabalingwe
Lida G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Die privaat braaiplek is 'n uitstekende idee. Die chalet is ruim en gerieflik ingerig. Ons het regtig net gerus en as familie saam gekuier, ons hoef nie eers self skoon gemaak het nie. Sal vir seker weer Noko Lodge kies vir 'n bosveld-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noko Lodge Mabalingwe se terugvoer

Beste Lida,

Ek is so bly julle het jul wegbreek geniet. Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit om julle weer binnekort te verwelkom!

Vriendelike groete,
Rosa

Noko Lodge Mabalingwe
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91de3e653af56d57403a58cd3882f726cf1a2c0397b9a05cd02eb8f68a57aff3eb1a4f2e1f57a25d9cca112e17be01d82711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.854361111111 28.055194444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem