Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nolapeace Guesthouse

Gastehuis
Dubbelkamer met balkon
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klerekas, elektriese komberse vir die kouer wintermaande en 'n telefoon in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circle-straat 42, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyinyjAytb3TyMcsXIWqjPtsVqlawRXJfyisRTpinO9eyhuTlz8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 42 Circle Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.997992939745 27.867073674913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem