LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nonkululeko Accommodation | LekkeSlaap
+48

Nonkululeko Accommodation

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tariq Place, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nonkululeko Accommodation lê in die sondeurdrenkte dorpie van Verulam, net 13 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie instansie, wat privaat bestuur word, is gerieflik geleë, met maklike toegang tot die uitgestrekte goue strande, winkelsentrums, restaurante, sportstadions en ander besienswaardighede in die stad Durban.

Dié vierslaapkamerhuis bied slaapplek vir tot 8 gaste. Daar is 'n kombuis en 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien vir jou verblyf.

Gaste het ook toegang tot die swembad, braaigeriewe, tuin en sonterras. Gratis parkeerplek word voorsien op die perseel. Die huis is gesinsvriendelik en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Wasgoed- en strykdienste is beskikbaar op versoek.

Hier kan jy uitsien na hartlike gasvryheid, gerief en gemak vir die ideale gesinsvakansie of sakereis. Kom en ervaar die stil en rustige omgewing, 'n verskeidenheid tropiese vrugtebome, met beeldskone uitsigte oor die ryk landskap en landerye rondom dié wêreldklas-lughawe. Ons streef daarna om 'n hoë diensstandaard en uitmuntendheid te bied vir die duur van jou verblyf.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 18 Tariq Place, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Verulam KwaZulu-Natal
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tariq Place, , Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOWFmZmMyLTNhM2EtNGVkZS1iNDg4LTk4NWMyNjRlYjEyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 18 Tariq Place Riyadh 4339 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.648153037682 31.061010360718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!