Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonna Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb dat daar slegs veilige parkeerplek vir 1 voertuig is.
Ongelukkig word geen studente toegelaat nie.
Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring. Dagbesoekers is welkom, maar word nie toegelaat om oor te slaap nie. Rook is verbode in die woonstel. 'n Sleutel- en breekskadedeposito van R700 word saam met die besprekingsdeposito vereis en sal binne 5 tot 7 dae na die uitklokdatum en inspeksie terugbetaal word. Geen vuurwerke of klappers word toegelaat nie. Die volledige kostes is verskuldig teen of voor gaste by die bestemming aankom.
Gaste moet asb hul eie vadoeke bring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 8, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxzH2EIYu98q2oigJotpwtI6j0Qjd2IeLIYvQbboUZ289G08o3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Wilkie Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853128 30.376657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem