Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonsuch Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Nonsuch Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janri R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri R
Gesin met klein kinders

10/10 vir ligging en netheid.

Ligging is fantasties en die huis baie skoon en netjies met duursame kombuistoebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Gesin met tieners

Heerlike vakansie plekkie.

Uitstekende ligging met pragtige uitsig oor see, rivier en berge. Die plek is lekker gemaklik en baie goed toegerus. 'n Idiale plek om jou skoene uit te skop en te ontspan. Die bestuurder, Jeaneke, was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - great plek en sal weer gaan.

Net vuil buite en vol spinnerakke - heelwat spinnekoppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Saam met vriende

Ons het 'n ongelooflike naweek gehad.

Perfekte huis vir enige tipe groep. Huis is die perfekte vakansiehuis. Kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris S
Gesin met tieners

Topklas naweek in 'n topklas huis!

Sal beslis weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D

Relaxed location with great views.

While kitchen was well-equipped and was spacious we found the bedrooms to be very small, tight and cold. The lounge area has uncomfortable couches and very small even for 4 people. I can't imagine where 6 people would sit inside to relax if we were 6 (the house says it can accommodate 8 - 10 but there would be nowhere to sit inside should it rain or at night when you want to relax inside. Please remind cleaning staff to clean both braais. Grids were terribly dirty (or provide brushes to clean with).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nonsuch Cottage se terugvoer

I'm sorry that Nonsuch Cottage did not fully meet your expectations and I have taken note of your comments.

Nonsuch Cottage
Charlotte B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike langnaweek in 'n fantastiese plek.

Die huis is so geleë dat ons n pragtige uitsig op die strand gehad het. Dit is ook toegerus met meer as wat nodig is, van 'n goeie gehalte. Hoogs aan te bevele. Ook veilig vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian Marguerite V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie heerlik!

Ons het so gerieflik gebly in hierdie skoon, ligte, toegeruste en mooi geleë huis op Onrus se lagune en strand. Wye uitsigte en tog stiller as die strandhuise wat teen die pad geleë is. Snags is daar net die sagte geruis van die see wanneer jy buite sit met jou tone teen die vuurtjie, en kan jy jou verbeel alles gaan goed. ’n Rustige rusplek vir virus-vermoeides.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 11, Onrusrivier, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ba5a1ba43eadef2eea0fd33a3e16c5cac4f37086a712921a237fce8b1e4e98bbdc6216b06c4c5da08c1d5003fd873b08465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 11 Disa Street Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417297 19.177923