LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nonyana River Lodge | LekkeSlaap
+18

Nonyana River Lodge

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoefontein Plaas, Deel 36, Lindequesdrift, 1900, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Nonyana River Lodge is in 'n prentjiemooi area op die oewer van de Vaalrivier, net 'n uur buite Johannesburg geleë. Nonyana River Lodge bied 'n idilliese wegbreek vir gaste wat net wil ontspan, konferensies hou, visvang of kamp.

Hierdie lodge bied verskeie verblyf-opsies en lekker doendinge. Verblyf word in selfsorg-chalets gebied en daar is ook 'n tent- en karavaanperseel. Die selfsorg-chalets bied slaapplek vir 4 tot 5 gaste. Elke chalet beskik oor 'n dubbelbed, stapelbed of enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n en suite-badkamer, 'n basiese kombuisie en patio met braaigeriewe.

Ander geriewe sluit 'n klimraam, swembad en trampolien in. Verskeie vissoorte word in die Vaalrivier aangetref, soos karper, geelvis, moddervis, graskarper en katvis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Nonyana River Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Zeekoefontein Plaas, Deel 36, Lindequesdrift, 1900, Gauteng
  • Gaste dink Nonyana River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoefontein Plaas, Deel 36, Lindequesdrift, 1900, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMDYzYTM4LTU4ZTgtNDA3NC04OWJiLWMwNWY4OTgyMmI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 4) 13 5 1 4 Farm Zeekoefontein Portion 36 1900 Gauteng 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -26.7311709066 27.615227401257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!