10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Noordhoek Akkommodasie by Noordhoek Beach Villa | LekkeSlaap
+47
+47

Noordhoek Beach Villa

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R4 600 R4 140 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa-weg, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook 'n dek en 'n swembad.

Die huis het 'n omheinde tuin met 'n dubbelmotorhuis en veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Daar is 5 slaapkamers en 3 badkamers en die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is ook 'n ontbyttoonbank. Gaste het toegang tot Netflix, 'n DVD-speler, 'n stereo en WiFi. 'n Veilige heining vir die swembad is vir gesinne met kinders beskikbaar.

Die huis is slegs 'n straat vanaf Noordhoek se strand, waar gaste kan branderplankry, perdry, voetslaan en vlieërbranderry. Noordhoek is 'n lewendige landelike dorpie onder Chapmanspiek en Noordhoek Farm Village bied fantastiese kafees, restaurante, kroeë en 'n deli. Die area bied fynproewery, strandstappe, bergvoetslaan en drankies by Monkey Valley, Red Herring of die Farm Village.

Slaapplek

’n Bespreking by Noordhoek Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 12 Disa-weg, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 600
Vanaf R4 140
per nag (vir 8 persone)
was R4 600
Vanaf R4 140
per nag (vir 8 persone)
was R4 600
Vanaf R4 140
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa-weg, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmInqtOzeX1ra3B09tS3kzoioBrYuxdSz6omb1xb2pHsybFLVbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 600, nou Vanaf R4 140  per nag (vir 8 persone) 12 Disa Road Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -34.100878884032 18.362048746033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za